Mineraalwater

Mineraalwater is water uit 'n mineraalbron wat 'n sekere aantal minerale soos soute en swawelverbindings bevat.

Dié minerale word deur die water tydens sy roete deur die aarde geabsorbeer. Die presiese samestelling word bepaal deur die bron en die rotse waardeur die water vloei. Byna eenhonderd verskillende minerale kom in mineraalwater voor.

Mineraalwater
'n Mineraalwaterbron
Mineraalwater
Gebottelde mineraalwater

Natuurlike mineraalwater bevat soms ook koolsuur- of ander gasse; hierdie soort water word spuitwater genoem. Die koolsuur in mineraalwater het sy oorsprong in koolstofdioksied (CO2) wat uit die binneste van die aarde opstyg, veral in gebiede met vulkanisme. Sodra die opstygende gas met water in aanraking kom, word dit daarin opgelos en koolsuurgas begin vorm.

Mineraalwater word vanweë sy beweerde genesende eienskappe tradisioneel by sy bron gedrink of vir badbehandelings gebruik. Sodoende het plekke met mineraalwaterbronne tot gewilde herstellingsoorde ontwikkel. Vandag word mineraalwater meestal naby sy bron gebottel en bemark. Tans is daar wêreldwyd meer as 3 000 verskillende handelsmerke van kommersieel gebottelde mineraalwater.

Eksterne skakels

Tags:

MineraalWater

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Nelson MandelaDiarreeGroepsdrukGeweldPlantSkaapMagnetismeBloedvergiftigingHamburgerE-posAB de VilliersHoofkarakterPoesGewone breukeSuid-Afrikaanse ReserwebankMandalaEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaInstagramLys van politieke partye in Suid-AfrikaWatersuiweringWes-KaapRooipandaSwart nasionalismeMenstruasieBosluisbytkoorsJan-Willem BreureJeuksiekteStilleweJaco JacobsLys van hoofstedeWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaImpakte van toerismeKunselementePikkewynAtriale fibrillasieKweekhuiseffekMisdaadAfrikaKewerKnieVoëlFotoAgtervoegselGeskiedenis van kindermishandelingAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidChroniese siekteHart20ste eeuKondensasieWelwillendheidsdagKlankMantisGeskiedenis (vakgebied)Lika BerningWaterkringloopErica BoyerVulkanismeSuikersiekteKindersiektesKasteel die Goeie HoopKankerAfrikaanse WikipediaVars waterPlaattektoniekSlag van BloedrivierIoonTwaalf Stamme van IsraelTsongaEksponentKlimaatsverandering in Suid-AfrikaSomerTweede WêreldoorlogOnderhandelinge om apartheid te beëindigSuid-SothoHartseerSpringbokke🡆 More