Messier 58

Messier 58 of M58 (ook bekend as NGC 4579) is ’n staafspiraalsterrestelsel sowat 68 miljoen ligjare van die Aarde af in die sterrebeeld Maagd.

Dit is op 15 April 1779 deur Charles Messier ontdek en is een van vier staafspiraalstelsels wat in sy katalogus van komeetagtige voorwerpe opgeneem is.

Messier 58
Messier 58
Soort stelsel Staafspiraalsterrestelsel
Sterrebeeld Maagd
Tipe SAB(rs)b; LINER Sy1.9
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 12h 37m 43,5s
Deklinasie +11º 49' 05"
Skynmagnitude 10,5
Besonderhede
Afstand (ligjaar) 68 miljoen
Skynbare grootte  5,9 × 4,7 boogminute
Massa 2,3 × 105 M
Ander name M58, NGC 4579, UGC 7796, PGC 42168, VCC 1727, GC3121
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

Twee supernovas is in M58 waargeneem: SN 1988A op 18 Januarie 1988 met ’n skynbare helderheid van 13,5 mag in sy kern, en SN 1989M op 28 Junie 1989 met ’n skynbare helderheid van 12,2 mag in sy kern.

Verwysings

Eksterne skakels

12h 37m 43.5s, +11° 49′ 05″

Tags:

AardeCharles MessierKomeetLigjareMaagd (sterrebeeld)Messier-voorwerpSterrebeeldSterrestelsel

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PenisVermaakInsolasieRussiese Rewolusie (1917)Seksuele opwekkingSowjetunieJoodse kalenderRomeinse RykDulcie van den BerghSteenkoolAllergieTuberkuloseHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalPous Celestinus IIIKoos du PlessisNierHoofstadThe SimpsonsJulius MalemaVulvaPtolemeusRomeinse provinsieProstaatkankerMilwaukeeBahreinLys van Afrikaanse televisiereekseKettinglynPlae van EgipteRolprentDieregeluideNederduitsch Hervormde KerkAalwynEuropese UnieDiepaartromboseErns GrundlingHipertensieGetalThys die BosveldklongBruin huisslangSuid-AfrikaanseLys van lande volgens oppervlakSally EsterhuizenPoleMotorvoertuigEvangelieKommunistiese Party van die SowjetunieBloedplaatjieSkildklierBorsteSorina ErasmusMusiekIdioomPeter von GommNederlandsWes-AfrikaMiltFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2006MediaWikiGeskiedenis van erotiese afbeeldingsFacebookGewone janfrederikKolorektale kankerAartappelWiskundige terminologieRob HersovChester A. ArthurHartSalomoRoekelose DadeRugby AustraliaNamibiëStrokiesverhaalTuvaluColombia🡆 More