Memecylon Soutpansbergense: Plantspesie

Die Soutpansbergroosappel (Memecylon soutpansbergense) is 'n struik of klein boompie wat deel is van die Melastomataceae-familie.

Dit is endemies aan die Soutpansberge in Limpopo, sy voorkomsgebied is 850 km². Die boom word gebruik as brandhout en vir informele huisbou.

Soutpansbergroosappel
Memecylon Soutpansbergense: Plantspesie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Myrtales
Familie: Melastomataceae
Genus: Memecylon
Spesie:
M. soutpansbergense
Binomiale naam
Memecylon soutpansbergense
R.D.Stone & I.G.Mona, (2019)

Die boom se FSA-nommer is 763.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AvbobWatersuiweringByung-Chul HanBruto binnelandse produkYsterRooibloedselGedigMoedersdagBeëdigde verklaringSweedsWapen van Suid-AfrikaSimbool7de LaanOlimpiese Somerspele 2024Nasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaStam (taalkunde)AsemhalingNatuurHernubare energieGloeilampDagboekStereotipeSkerpioenGrondGesonde dieetOnderwysOntdekking van die chemiese elementeVigsRookgewoonteLys van medisinale kruieVolhoubaarheidSpeelkaartNarsismeKompasElektrisiteitGeldAlkoholismeKrugerwildtuinSlag van Cuito CuanavaleDeelwoordLys van myne in Suid-AfrikaKlimaatSjimpanseeNierSlangSpinnekopNatuurlike hulpbronKlimaatsverandering in AfrikaStedelike gebiedMagneetSnaarinstrumentKopieregHemelvaartStaatstoelaeKoerantAssonansieMorfeemKommaSuid-SothoKriekNamibiëSeisoenNazi-DuitslandGemeenskapRenteAfrikanersLien se lankstaanskoeneCremonaLikkewaanNetbalJeugdagOlifantFotosinteseGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaKoppelteken🡆 More