Marburg: Klein dorpie in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika

Marburg is 'n klein dorpie in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika.

Dit het begin as 'n Noorweegse nedersetting naby Port Shepstone aan die KwaZulu-Natalse Suidkus. Die dorpie is in 1882 gestig deur 'n groep immigrante vanaf Bergen en elders. Die plek het sy karakter behou; daar is onder meer 'n Noorweegse kerk en ander inrigtings.

Marburg
Marburg is in KwaZulu-Natal
Marburg
Marburg
Marburg: Klein dorpie in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika Marburg se ligging in KwaZulu-Natal
Koördinate: 30°43′S 30°23′O / 30.717°S 30.383°O / -30.717; 30.383 30°23′O / 30.717°S 30.383°O / -30.717; 30.383
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieKwaZulu-Natal
DistrikUgu
MunisipaliteitRay Nkonyeni
Stigting1882
Oppervlak
 • Totaal0,38 km2 (0,15 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal1 355
 • Digtheid3 566/km2 (9 240/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense0.1%
 • Indiërs/Asiërs87.0%
 • Bruin mense3.4%
 • Swart mense9.1%
 • Ander0.4%
Taal (2011)
 • Engels 88.3%
 • Zoeloe 6.1%
 • Xhosa 2.0%
 • Afrikaans 1.9%
 • Ander 1.7%
Poskode (strate)
4252
Poskode (posbusse)
4252
Skakelkode039

Die dorpie huisves hoofsaaklik Suid-Afrikaners van Indiër-herkoms (87%).

Bibliografie

  • Leverton, B.J.T.: Natal Norwegian Centenary - 1882-1982. In: Lantern. Tydskrif vir Kuns, Kennis en Kultuur. Jaargang 31, nr. 4, September 1982
  • Rodseth, Peter: 1882 - Die Nore kom na Marburg. In: Lantern. Tydskrif vir Kennis en Kultuur. Jaargang 23, nr. 3, Maart 1974.

Sien ook

Verwysings

Tags:

BergenKwaZulu-NatalNoorweëPort ShepstoneSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DokterTweede WêreldoorlogFiela se kindDepressie (gemoedstoestand)RoesGautengGesonde dieetAfrikanernasionalismeInligtingMaroela MediaPerdKasteel die Goeie HoopLetterlike en figuurlike taalgebruikLys van Afrikaanse rolprenteBesoedelingRugbywêreldbeker 2023Christiaan Frederik BeyersVlinderRooipandaLeierElektrodeReg tot ‘n gesonde omgewingKopieregSirkelSenuweestelselAngolese BurgeroorlogKolonoskopieLys van Suider-Afrikaanse soogdiereC. Louis LeipoldtBernice WestKultuurKweekhuiseffekRefentse MorakeVoegwoordKrugerwildtuinNatuurbewaringCarles PuigdemontHaasMorfologie (taalkunde)TafelbergSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994PropagandaKlimaatLys van Afrika-landeOlimpiese SpeleSuid-Afrikaanse InkomstediensLeeuPornhubHipoteseVersoeningsdagGeskiedenis van AfrikaansGetalStedelike hitte-eilandVeelvoudige sinElon MuskNommertekenLys van musiekinstrumenteHeupKunsmatige algemene intelligensieKindersiektesNazi-DuitslandMeervoudGoeie VrydagSonnestelselBorsteSimboolSkoenlapperSeksismeMiltBestuiwingBronsChristendomSkarlakenkoorsJode in Suid-AfrikaHidroëlektrisiteitWoordSeisoenHolocaust🡆 More