Mapudungun

Mapudungun (afgelei van mapu aarde, grond of land en sdugun praat, spraak of taal) is 'n inheemse taal van Suid-Amerika wat deur sowat 260 000 mense in die suidsentrale Andesstreek van Argentinië en Chili gepraat word.

    Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Mapuche.

Dit word veral deur die Mapuche gepraat en is naas die amptelike taal Spaans die tweede belangrikste taal van Chili. Mapudungun word oorwegend in die sentrum en suide van Chili gepraat en behoort tot die taalfamilie van Araukaniese tale, 'n geïsoleerde taalfamilie wat naas Mapudungun nog Huilliche insluit.

Mapudungun
Gepraat in: Vlag van Argentinië Argentinië
Vlag van Chili Chili
Totale sprekers: 258 620
Taalfamilie: Araukanies
 Mapudungun
 
Skrifstelsel: Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: geen
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2: arn
ISO 639-3: arn 
Verspreiding van Mapudungun
Mapudungun
Name van die kop se gedeeltes in Mapudungun en Spaans

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Amptelike taalAndesArgentiniëChiliMapucheSpaansSuid-AmerikaTaalTaalfamilie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van myne in Suid-AfrikaIngrid JonkerHemelvaartBuffelVersamelnaamLabia (geslagsdele)Mobutu Sese SekoNasiebouHipoteseWaterpokkiesRosa ParksVoorvoegselRegverdige handelLys van elemente volgens simboolWortelDokterVolstruisGasSoogdierWeermagMiljardFiela se kindWet op Bantoe-onderwysVerantwoordelikheidTrappe van vergelykingHector PietersonBosluisbytkoorsMeningsverskil oor aardverwarmingRenteLys van Joodse feeste en herdenkingsBeurtkragStaalVoëlBurgerregteGriekse teaterLys van Afrikaanse skrywersNatuurlike hulpbronJesus van NasaretJohan VorsterUitwerking van klimaatsveranderingAnrich HerbstBeeldspraakGeestesteuringHeuningbyBestaansboerderySpinnekopPenisKatherine JohnsonChatGPTRoesHernubare energieAarverkalkingOnbemande vliegtuigKatoenShakaKolonoskopieOlimpiese SpeleApartheidSkaakKankerAfrikaanse TaalmonumentDikdermNazi-DuitslandDeon GrootBolandse aardbewing van 1969MusieksimboleProteïenSeksueel oordraagbare infeksieEreksieLys van Kaapstad se voorstedeNamibiëThys die BosveldklongDwelmmiddelWaterMieliestronkSuid-Afrika🡆 More