Mapuche

Die Mapuche (afgelei van mapu aarde, grond of land en che mense of volk) is 'n etniese groep inheems aan Sentraal- en Suid-Chili en Suidwes-Argentinië wat met die taal Mapudungun verband hou.

    Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taal, sien Mapudungun.

Die etniese groep omvat sowat 1,7 miljoen mense en hulle praat Mapudungun of Spaans as moedertaal. Dit is naas die Aymara, die Guaraní en die Quechua een van die grootste etniese groepe in Suid-Amerika.

Mapuche
Mapuche
Totale bevolking: ca. 1,7 miljoen
Belangrike bevolkings  in: Vlag van Chili Chili 1,5 miljoen

Vlag van Argentinië Argentinië 205 009

Taal: MapudungunSpaans
Geloofsoortuiging: Christendom (Rooms-Katolieke Kerk), aangepas aan tradisionele oortuigings
Verwante etniese groepe: Picunche, Huilliche, Chilene, Benei Sión

Die etniese groep van die Mapuche word onderdeel in subgroepe soos die Picunche ("Mense van die noorde"), die Huilliche ("Mense van die suide"), die Lafkenche ("Mense van die mere"), die Wenteche ("Mense van die valleie") en die Pehuenche ("Mense van die denne"). Hulle leef in die suidsentrale Andesstreek suid van die Atacamawoestyn.

Verwysings

Eksterne skakels

Mapuche 
Verspreiding van inheemse groepe in Chili

Tags:

ArgentiniëAymara (volk)ChiliEtniese groepGuaraní (volk)MapudungunMoedertaalQuechua (volk)SpaansSuid-AmerikaTaal

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Seksuele opwekkingVerenigde KoninkrykSuikerbekkiesBoelieryEpilepsieNoFapBukkakeKultuurKunsmatige algemene intelligensieCarles PuigdemontNaaldekokerLys van chemiese elemente volgens atoomgetalGeslagWillie JoubertAngssteuringMidde-OosteOu Apostoliese KerkIronieJaarRefentse MorakeIntensiewe vormGeelhoutNederlandInfeksieKrugerwildtuinDaggaInternetEkosisteemekologieVisWayde van NiekerkVerbondsarkMIV/vigs in Suid-AfrikaGalileo GalileiWynOorkruipersLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameAktuarisGroot DepressieMigrasie van diereSwawelGroot GatToekoms van die AardeAlliterasieSwart menseKlimaatInvloed van vigs op die ekonomieKwikMad BuddiesBokmakieriePortugeesOnderhandelinge om apartheid te beëindigEkostelselOrthopteraApostoliese KerkeAntisemitismeMIVAfrikaanse Protestantse KerkKoolstofAboriginesNazi-Duitsland2024BergpredikasieDepressie (gemoedstoestand)MediaWikiGoudLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaBraaiTobie CronjéNatuurrampSamestellingLys van ingelyfde NG gemeentesISimangaliso-vleilandparkNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaVerkleinwoordPaddaBonné de BodKinderregte🡆 More