Ponsjo

'n Ponsjo (Spaanse uitspraak: ; punchu in Quechua; Mapudungun pontro, kombers, wolstof) is 'n oorkledingstuk wat ontwerp is om die liggaam warm te hou.

'n Reënponsjo word gemaak van 'n waterdigte materiaal wat ontwerp is om die liggaam droog te hou teen reën. Ponsjo's is gebruik deur die inheemse Amerikaanse volke (Indiane) van die Andes sedert die pre-Spaanse tyd, van die plekke wat nou onder die gebied van Bolivië, Peru, Chili en Ecuador val, en word beskou as tipiese Suid-Amerikaanse klere.

Ponsjo
Araucanos en gauchos in Chili, 19de eeu
Ponsjo
'n Peruaanse chalán dans marinera op 'n peruaanse paso perd.
Ponsjo
Ponsjo's van Argentinië

Verwysings

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

AndesBoliviëChiliEcuadorHulp:IPA/SpaansIndianeInheemse volkeMapudungunPeruQuechuaReënSuid-Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BosluisbytkoorsSwangerskapRamadanTegnologieRosettasteenDramaSkipMieliestronkAarde se atmosfeerLys van Afrikaanse rolprenteAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeOrale seksWhitey BassonGoogle TranslateBorsteWaldemar SchultzNagadderBloublasieAngolaPenisBoet TroskieSianobakterieElandréRuslandMarkus JoosteRooms-Katolieke KerkLisa AnnPolisieGenreEmfiseemKeiskammahoekVyfsterAsmaURIHATSonsteekMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaAfrikaanse TaalbewegingJan van HunksBloedgroepFacebookDigvormVerbondsarkPornografiese subgenresChirurgiePuberteitComrades-maratonAdamHennie MaasEkotoerismeSendelingposisieBruin huisslangLys van Afrikaanse televisiereekseSkerpioenMorfeemMenstruasieWynand du ToitIdioomWeeluisReënspinnekopAnneli van RooyenNederlandLys van kleureTarentaleCarles PuigdemontRelatiwiteitsteorieHeks van HexrivierMuggieGamelanHendrik PrinslooSarah Rose KarrHartHoenderNierversakingBreinvliesontsteking🡆 More