Inheemse Volke

Inheemse volke, ook bekend as Eerste Nasies of Aboriginale volke, is etniese groepe wie die oorspronklike setlaars van 'n gegewe streek is, in teenstelling met groepe wat hulle later gevestig óf die gebied meer onlangs beset óf gekoloniseer het.

Groepe word gewoonlik as inheems beskryf wanneer hulle tradisies of ander aspekte van 'n vroeë kultuur, wat met 'n gegewe streek geassosieer word, handhaaf. Nie alle inheemse volke deel hierdie eienskap nie, omdat volke byvoorbeeld belangrike elemente van 'n koloniserende kultuur, soos kleredrag, godsdiens of taal, kan aangeneem het. Inheemse volke kan in 'n gegewe streek gevestig het (sittende) of 'n nomadiese lewenstyl oor 'n groot gebied handhaaf, maar hulle word oor die algemeen histories met 'n spesifieke gebied, waarop hulle bly, geassosieer. Inheemse samelewings kan in elke bewoonbare klimaat en op elke vasteland van die wêreld aangetref word.

Inheemse Volke
Die Guaraní is inheems aan Paraguay
Inheemse Volke
'n Berede Navajo in Monument Valley, Arizona, Verenigde State
Inheemse Volke
Inuïete op 'n tradisionale qamutik (slee) in Cape Dorset, Nunavut, Kanada

Aangesien inheemse volke dikwels te kampe het met die bedreiging van hul soewereiniteit, ekonomiese welstand en hul toegang tot die hulpbronne waarvan hul kulture afhanklik is, is internasionale regte deur internasionale organisasies soos die Verenigde Nasies, die Internasionale Arbeidsorganisasie en die Wêreldbank uiteengesit. Die Verenigde Nasies het 'n verklaring oor die regte van inheemse volke (UNDRIP) uitgereik, om nasionale beleidsrigtings van sy lidlande te begelei ten einde van die kollektiewe regte vir inheemse volke, soos kultuur, identiteit, taal en toegang tot werk, gesondheidsorg, onderwys en natuurlike hulpbronne te vergemaaklik. Skattings plaas die totale bevolking van inheemse volke op tussen 220 miljoen en 350 miljoen.

Die Internasionale Dag van die wêreld se inheemse volke word jaarliks op 9 Augustus gevier.

Verwysings

Eksterne skakels

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Etniese groepKlereKlimaatKultuurNomadeTaalVasteland

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Thabo MbekiGamelanWikipediaMenseregtedagShakaEugenetikaPrince Alfred HamletBeeldspraakHannes van WykKrieketOrganismeHennie MaasSpysverteringstelselWortelWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaJohan BadenhorstVryheidsdagJohannes KerkorrelYouTubeMorfologie (taalkunde)Jan-Willem BreureKaliumMiddelmisbruikPenisverlengingVoedselkettingHomofoonDiskriminasieAbstraksie (rekenaarwetenskap)GrondwetAkademiaAfkortingSelfstandige naamwoordBuck AngelMartin Luther King jr.BukkakeKommaAgtervoegselBreingewasEierleierAfrican Movement CongressMiskruierEmma RenziKankerPoesRoland GarrosPampoentjiesNelson Mandela7de LaanKwadraatEnkelvoudige sinSamestellingGalblaasMielieApostoliese GeloofsbelydenisToringPierre GaslyIndo-Europese taleJan BloukaasAfrikaVerenigde KoninkrykBorskankerDesimale breukeWetenskaplike klassifikasieBraaiLatynOrgasmeMaatskappyNiersteenSuid-Afrikaanse WeermagVaginaSwartrenosterSleutel (musiek)HiënaGoogle MapsKoos BekkerKunsmatige algemene intelligensieNederduitsch Hervormde Kerk🡆 More