Manta

Die manta (Manta birostris) is 'n vis wat wêreldwyd voorkom in tropiese, subtropiese en ook gematigde waters.

Plaaslik kom hulle aan die suid- en ooskus van Suid-Afrika, vanaf Valsbaai tot by die Mosambiekkanaal, asook in Madagaskar en die Maldive voor.

Manta
Tydperk: 23–0 m. jaar gelede
Vroeë Mioseen tot nou
Manta
'n Manta by Hin Daeng, Thailand
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Klas:
Subklas:
Superorde:
Batoidea
Orde:
Familie:
Genus:
Manta

Bancroft, 1829
Spesie:
M. birostris
Binomiale naam
Manta birostris
(Walbaum, 1792)

Kenmerke

Die manta kan tot 6,7 m breed word van vlerkpunt tot vlerkpunt en die mond is voor aan die kop. Die stert is dun en kort. Die manta kan óf donker, gryserige blou of groenerige bruin óf swart aan die bokant wees. Die onderkant is wit. Hulle kom voor by die kontinentale bank in water wat 100 m diep is. Hulle is vivipaar en twee kleintjies word op 'n slag gebore. Mantas is oor die algemeen alleenlopers, maar kan ook in pare voorkom. Hulle spring ook soms uit die water uit.

Klassifikasie

Hulle word deur die IUBN geklassifiseer as 'n kwesbare spesie. Tot in 2017 was die spesie in die genus Manta geklassifiseer, saam met die kleiner Alfred manta (Mobula alfredi). DNS-toetse het egter getoon dat beide spesies meer verwant is aan rôe van die genus Mobula. As gevolg hiervan, is die reusemanta herdoop na Mobula birostris om sy nuwe klassifikasie te weerspieël.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Manta KenmerkeManta KlassifikasieManta Sien ookManta BronManta VerwysingsManta Eksterne skakelManta

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SwartbewussynsbewegingDundermBernice WestGroepsgebiedewetLys van Afrikaanse rolprenteSosiale mediaTweede VryheidsoorlogErfenisOseanografieDramaWoestynSeksuele opwekkingMielieNasionale VrouemonumentSinsbouBreinVerkragtingSpeelkaartWolkVergelykings (taalkunde)SwemGraaff-ReinetVolhoubare ontwikkelingKorrupsieAkuutRomeinse RykBelastingOorkruipersLys van Suid-Afrikaanse musikanteVleilandTikTokKersfeesNelson MandelaBronsAustraliëKolonialismeRugbyRegverdige handelSnaarinstrumentAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidVlag van Suid-AfrikaInleiding tot die genetikaNatuurrampMagnetismePerdHamburgerProteaLika BerningHernubare energieOntdekking van die chemiese elementeKlitorisCarles PuigdemontDesimale breukeDonderstormVarkgriepBeaufortskaalAvbobJode in Suid-AfrikaSkaakAntjie SomersSwart nasionalismeStereotipeRekenaarKrokodilMorfologie (taalkunde)Thomas EdisonHidroulikaKaapstadse waterkrisis 2015-2018SlangHorlosieSias ReineckeOnse VaderChemiese element🡆 More