Kortvinduiwelsrog

Die Kortvinduiwelsrog (Mobula kuhlii) is 'n rog wat deel vorm van die manta familie.

Die seedier kom voor in die oostelike Atlantiese Oseaan, die Indiese oseaan en die westelike Stille Oseaan. In Engels staan dit bekend as die shorthorned devil ray.

Kortvinduiwelsrog
Kortvinduiwelsrog
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Klas:
Subklas:
Superorde:
Euselachii
Orde:
Familie:
Genus:
Mobula
Spesie:
M. kuhlii
Binomiale naam
Mobula kuhlii
(J.P. Müller & Henle, 1841)
Sinonieme
  • Cephaloptera kuhlii Müller & Henle, 1841
  • Dicerobatis draco Günther, 1872

Identifikasie

Dit is 'n medium groot manta met die skyf wat tot 120 cm groot raak. Dit is donker bruin aan die bokant met die skyf wat gepunte vlerke het. Daar is 'n paar kort vinne aan die kant van die bek. Die bek is onder die kop en nie aan die voorkant soos by Mobula alfredi nie. Die stert is kort. Die spesie is pelargies wat op die oppervlakte van die water voorkom tot in onbekende dieptes. Hulle word soms gewaar waar hulle naby of oor riwwe swem. Hulle kan in groepe voorkom of ook as alleenlopers. Hulle duik ook soms uit die water uit.

Die rog vreet plankton wat na die mond gevoer word deur die twee vinne weerskante van die bek. Die rog is skaars en word selde gesien deur skubaduikers.

Sien ook

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Eksterne skakel

Verwysings

Tags:

Kortvinduiwelsrog IdentifikasieKortvinduiwelsrog Sien ookKortvinduiwelsrog BronKortvinduiwelsrog Eksterne skakelKortvinduiwelsrog VerwysingsKortvinduiwelsrog

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AanpassingskapasiteitSprokieSpeelkaartAtletiekGedigInvloed van vigs op die ekonomieEkonomie van Suid-AfrikaHoenderMorfeemReënTermiese geleidingsvermoëMalariaFilosofieMaatskaplike verantwoordelikheidToestand van materieMasturbasieAarverkalkingE-posSirkelMeeuePad na jou hartKriekGriekwa-AfrikaansTelkomJak de PriesterKlimaatveranderingRugbyIngenieursweseTierErfenisGroot vyfBlaarLys van Suid-Afrikaanse musikanteSeekoeiDeelwoordMiddeloorontstekingMusiekGrondbesoedelingSonpaneelTydLeonardo da VinciDesimale breukeRefentse MorakeNiersteenSebraOlimpiese SomerspeleKrygkorInstagramPornografieKlavierLetterkundeTafelbergLys van myne in Suid-AfrikaRussiese inval in Oekraïne sedert 2022OlifantAnglo-BoereoorlogSuid-Afrikaanse randVlekvrye staalWaterbesoedelingEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaGewasboerdery in Suid-AfrikaAnneli van RooyenHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalNierversakingZack du PlessisPresident van Suid-AfrikaGroepsgebiedewetKunsGeloftedagLys van Nederlandse skildersOrthopteraDaggaGestremdheidDiepaartromboseBelasting🡆 More