Vivipariteit

Vivipariteit of Viviparie beteken letterlik lewendbarendheid: die verskynsel waar die jongeling van 'n lewende wese direk vanuit die moederorganisme gebaar word.

Diere

By diere is dit 'n relatief normale verskynsel, hoewel die meeste soorte ovipaar, oftewel eierlêend is. Die bekendste vivipare diere is soogdiere, wat omtrent almal lewendbarend is. Uitsonderings hierop is die eierlêende snaweldiere: die eendbekdier en die mierystervark. Viviparie kom ook by andere diersoorte voor, soos haaie en enkele reptiele (skinke (Scincidae) en sommige slange).

Plante

Vivipariteit 
Viviparie by Poa alpina
Vivipariteit 
Viviparie by chayote

By viviparie droog die saad nie aan die einde van die ontwikkeling uit nie, maar ontkiem direk sonder kiemrus. Viviparie kan slegs by vogryke vrugte voorkom of as daar voldoende vog aanwesig is (as gevolg van reën), omdat die ontkiemende saad water nodig het. Die verskynsel kom onder ander by vogryke sitrusvrugte voor.

Sien ook

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Wêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaPablo PicassoAartappelGeskiedenis (vakgebied)SpinnekopBrongitisLenteMuishondSeksualiteitErosietipesMorfeemSelfmoordKewerWet op Bantoe-onderwysPad na jou hartDolfynMaagDurbanSwartkwasmuishondNoord-KaapDie ontstaan van die dramaDubbelpuntSirkelHoofkarakterLys van Afrikaanse televisiereekseSuikersiekteErica BoyerGeskiedenis van Suid-AfrikaBreyten BreytenbachMieliestronkKarakteriseringLys van hoofstedeBruin huisslangMobutu Sese SekoDigtheidGeboorteTwaalf Stamme van IsraelSuid-Afrikaanse GrensoorlogMeervoudJeuksiekteMenseregteEk is 'n Afrikaan (toespraak)GroepsgebiedewetNoord-Sotho (taal)Geallieerdes van die Tweede WêreldoorlogVerlede tydC.J. LangenhovenSosiale mediaMuskietSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureJeugdagKaapstadse waterkrisis 2015-2018Cristiano RonaldoBrandbergSpelerposisies in rugbyMaroela MediaProstaatkankerIngrid JonkerAmhariesBewussynEnkelvoudige sinVrystaatLys van elemente volgens simboolYslandEkonomie van Suid-AfrikaHemelvaartGordelroosLys van Kaapstad se voorstedeApokriewe boekeViëtnamSuid-Afrikaanse ReserwebankKindersiektes🡆 More