Kobia: Visspesie

Die Kobia (Rachycentron canadum) is 'n skaars vis wat voorkom aan die Suid-Afrikaanse kus vanaf Kaapstad tot verby die Mosambiekgrens.

In Engels staan die vis bekend as die Cobia of as die Prodigal Son (oftewel "Verlore seun").

Kobia
Kobia: Voorkoms, Habitat en gewoontes, Sien ook
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Rachycentron

Kaup, 1826
Spesie:
R. canadum
Binomiale naam
Rachycentron canadum
(Linnaeus, 1766)

Voorkoms

Die vis het 'n lang lyf en het 'n amper ronde deursnit. Die kop is plat soos van bo af gesien en die stert is groot en kragtig wat die vis se vegvermoë bevestig. Die boonste helfte van die lyf is donkerbruin, amper swart en die onderkant is roomkleurig. Daar is 'n prominente horisontale streep aan elke sy van jong visse, wat egter neig om te vervaag met toenemende volwassenheid. Die vinne is ook donkerbruin van kleur. Die gemiddelde grote van die vis is 5 tot 10 kg terwyl enkele visse van 20 kg reeds gevang is.

Habitat en gewoontes

Die Kobia het snaakse gewoontes; hy word gereeld gesien in die teenwoordigheid van 'n Manta, Walvishaai of groot haaie. Hulle hou van warm, helder water en verkies strukture soos riwwe, eilande en selfs boeie - veral as daar 'n kans is om krappe te vang. Hulle eet krappe, ander vis, garnale en pylinkvis. Hulle kom nie voor in skole nie en word hoofsaaklik vanaf 'n boot gevang.

Dit is 'n baie smaaklike eetvis.

Sien ook

Eksterne skakel

Bron

Verwysings

Tags:

Kobia VoorkomsKobia Habitat en gewoontesKobia Sien ookKobia Eksterne skakelKobia BronKobia VerwysingsKobia

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OntkiemingEngelsVlag van BangladesjMiddelmisbruikPaulus van TarsusOrgaanMarita NapierSamsung GroepSuiwelprodukMielieOnderwys in Suid-AfrikaPlantLionel MessiPsigopatieKaapstadNamakwalandSeksposisieAntjie KrogAppendiksBybelvertalingNarkoseNederlandVerkleinwoordTolla van der MerweEjakulasieWeer (meteorologie)Lys van Griekse mitologiese figureLibiëJagluiperdApartheidMarie PentzByvoeglike naamwoordGrasDieregeluideDiplopodaGoogle MapsFrankrykVoortrekkermonumentGeskiedenis van AfrikaansPerdNederlandsSonsteekKappie (skryfteken)HeupvervangingOorlog in Soedan (sedert 2023)Herpes simplexGawes van die Heilige GeesEucalyptusLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)ReënspinnekopDepressie (gemoedstoestand)Trigeminale neuralgie2023JerusalemLys van kleureSeksualiteitVergelykings (taalkunde)Susan CoetzerSendelingposisieGriepNazi-DuitslandWaldimar PelserVier temperamenteMenstruasieSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Gebande muishondAkuutKoorsblaarTropiese sikloon🡆 More