Malaysia Airlines-Vlug 370

Malaysia Airlines-vlug 370 (MH370/MAS370) was 'n geskeduleerde internasionale vlug van Kuala Lumpur, Maleisië na Beijing, China.

Op 8 Maart 2014 het die vliegtuig spoorloos verdwyn. Die vliegtuig het 227 passasiers en twaalf bemanningslede aan boord gehad.

Malaysia Airlines-vlug 370
Die vermiste vliegtuig.
Die vermiste vliegtuig.
Datum 8 Maart 2014
Oorsaak Onbekend
Plek van ramp Golf van Thailand, Indiese Oseaan
Sterftes 239 (almal)
Beserings 0
Vliegtuigtipe Boeing 777-2H6ER
Vliegtuigstertnommer 9M-MRO
Oorsprong Kuala Lumpur Internasionale Lughawe, Maleisië
Bestemming Beijing Capital Internasionale Lughawe, China
Passasiers 227
Bemanning 12
Oorlewendes 0

Vlug 370 het op 8 Maart 2014 om 00:41 (Maleisiese Standaardtyd; UTC+8) van die Kuala Lumpur Internasionale Lughawe opgestyg en moes na 'n vlug van 6 ure op die Beijing Capital Internasionale Lughawe land. Vlugbeheer het egter omstreeks 01:22, terwyl die vliegtuig oor die Golf van Thailand was, kontak daarmee verloor. Die vliegtuig is om 02:40 as vermis aangemeld.

'n Grootskaalse soektog is van stapel gestuur, maar het niks opgelewer nie. In Julie 2015 is 'n wrakstuk van 'n Boeing 777 naby die Réunion-eiland, oos van Afrika opgespoor. Die wrakstuk, 'n deel van die vlerk, is van dié vliegtuig afkomstig.

Bemanning en passasiers

Kaptein Zaharie Ahmad Shah (53) was 'n ervare vlieënier met 18 365 vlugure agter sy naam. Die onderkaptein, Fariq Ab Hamid (27), het reeds 2 763 vlugure gehad. Die passasierslys is deur Malaysia Airlines bekend gemaak:

Insittendes volgens nasionaliteit
Nasionaliteit Aantal
Malaysia Airlines-Vlug 370  Australië 6
Malaysia Airlines-Vlug 370  Kanada 2
Malaysia Airlines-Vlug 370  China 152
Malaysia Airlines-Vlug 370  Frankryk 4
Malaysia Airlines-Vlug 370  Hongkong 1
Malaysia Airlines-Vlug 370  Indië 5
Malaysia Airlines-Vlug 370  Indonesië 7
Malaysia Airlines-Vlug 370  Iran 2
Malaysia Airlines-Vlug 370  Maleisië 50
Malaysia Airlines-Vlug 370  Nederland 1
Malaysia Airlines-Vlug 370  Nieu-Seeland 2
Malaysia Airlines-Vlug 370  Rusland 1
Malaysia Airlines-Vlug 370  Taiwan 1
Malaysia Airlines-Vlug 370  Oekraïne 2
Malaysia Airlines-Vlug 370  Verenigde State van Amerika 3
Totaal (15 nasies en streke) 239

Verwysings

Tags:

20148 MaartBeijingChinaKuala LumpurMaleisiëVliegtuig

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SlimfoonWaarheid-en-versoeningskommissieAfrikaanse TaalmonumentLys van Kaapstad se voorstedeWet op Bantoe-onderwysAnilingusWêreld- Ekonomiese ForumOmgewingskwessies in Suider-AfrikaHondGriepMiddelmisbruikBysteekWerkersdagSonnestelselKlein gekolde katPrimêre sektor van die ekonomieBalletDaggaLieweheersbesieLys van elemente volgens simboolSweedsFrankrykEllipstekenKameelperdVergelykings (taalkunde)Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaWaterKonsentrasiekampToestand van materieHernubare energieSwangerskapTandbederfNasiebouPaarl GimnasiumDieregeluideBeeldspraakAtlantiese OseaanMateriaalDundermKarooZack du PlessisKoperEnsiklopedieMenstruasieAfrikaanse Taalmonument (Welkom)Afrikaanse WikipediaKompasHannes van WykRooibloedselBosluisbytkoorsStaalSelfbeeldDemi Lee MooreBloedvergiftigingKoolhidraatSeksCheslin KolbeAartappelSteenkool in Suid-AfrikaHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalMensEkonomiese sektorBeaufortskaalSuiwelprodukGalileo GalileiSkaapKrampLys van nedersettings in Suid-AfrikaLien se lankstaanskoeneLettergreepLikkewaanHulpwerkwoordGrondsoorteThys die BosveldklongMickey MuisLandbou🡆 More