Magoebaskloof: Bergpas in Limpopo, Suid-Afrika

Magoebaskloof is 'n kloof en bergpas in die sentrale Limpopo-provinsie, op die R71-pad tussen Tzaneen en Haenertsburg, in Suid-Afrika.

Magoebaskloof: Bergpas in Limpopo, Suid-Afrika
Sig oor Magoebaskloof.
Magoebaskloof is in Suid-Afrika
Magoebaskloof
Magoebaskloof
Ligging van Magoebaskloof in Suid-Afrika.

Dit is 'n lowergroen bergagtige gebied, bedek deur natuurlike immergroen subtropiese woud. Dit is 'n gebied waar die klein koninkryk Makgoba geleë was voordat hulle verower is deur Afrikaners wat die Tzaneen-gebied voor 1905 beset het.

Vandag is Magoebaskloof 'n toeriste-aantreklikheidsgebied wat spog met sy natuurwonders, soos die Debengeni-waterval, Magoebaskloofdam en vele woudstaproetes.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

BergpasHaenertsburgLimpopoR71 (Suid-Afrika)Suid-AfrikaTzaneen

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Elon MuskAartappelErfenisWilna SnymanEugenetikaCristiano RonaldoVaste stofChristendomBoelieryJagluiperdBreinWerkersdagWelwillendheidsdagGeboorteNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartySkoenlapperSkoolVaginaSinkMantisKondensasiePredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaErosietipesTamatieOu Apostoliese KerkKriekGroot-VisrivierPlastiekKoue OorlogWitbankAl-FatihaNoord-Sotho (taal)Galileo GalileiTweede VryheidsoorlogBronadresVierde Industriële RevolusieSteve BikoTolla van der MerweVleilandEkonomie van Suid-AfrikaNoord-KaapBesoedelingHokkieErfenishulpbronWoordStam (taalkunde)FraktuurTekstielSeksismeSlangVarkgriepVigsSweedsTsoenamiSanskritSpysverteringstelselLieweheersbesieElandréBestuiwingSomerPubliekMorfeemPrimêre sektor van die ekonomieTamboraKolorektale kankerWayde van NiekerkInflasieBoerboelStaalSonGeskiedenis van kindermishandelingHemelvaartMahatma GandhiIndustriële RevolusieAfrikaansLys van Suider-Afrikaanse soogdiere🡆 More