Haenertsburg: Gehug in Limpopo, Suid-Afrika

Haenertsburg is 'n gehug in die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika.

Haenertsburg

Bjatladi
Gehug
Kommersiële kompleks geleë in Rissikstraat, Haenertsburg
Kommersiële kompleks geleë in Rissikstraat, Haenertsburg
Haenertsburg is in Limpopo
Haenertsburg
Haenertsburg
Haenertsburg: Geskiedenis, Distrik, Sien ook Haenertsburg se ligging in Limpopo
Koördinate: 23°56′30″S 29°56′20″O / 23.94167°S 29.93889°O / -23.94167; 29.93889 29°56′20″O / 23.94167°S 29.93889°O / -23.94167; 29.93889
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieLimpopo
DistrikMopani
MunisipaliteitGroter Tzaneen
Oppervlak
 • Totaal1,23 km2 (0,47 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal282
 • Digtheid229/km2 (590/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense73.4%
 • Bruin mense0.7%
 • Swart mense25.9%
Taal (2011)
 • Engels 52.3%
 • Afrikaans 23.1%
 • Noord-Sotho 16.7%
 • Tsonga 2.8%
 • Ander 5.0%
Poskode (strate)
0730
Poskode (posbusse)
0730
Skakelkode015

Geskiedenis

Die dorpie is vernoem na Carl Ferdinand Haenert wat saam met sy broer goud in die heuwels hier ontdek het in 1886. Nadat die nuus versprei het was die dorp die hart van wat as die Woodbush-goudveld bekend gestaan het. Die vonds was egter binne twee jaar uitgeput.

Distrik

Bosbouplantasies vir die houtnywerheid is die belangrikste nywerheid in die distrik. Oor 'n dosyn gastehuise is in die onmiddellike omgewing geleë. Die Wolkberg-Zoeloe (Alaena margaritacea), 'n bedreigde vlinder, benewens Methuen se dwerggeitjie, die blouswael en 630 inheemse plantspesies kom in die plaaslik beskermde misgordel-grasveld voor. Hierdie habitat is grootliks deur bosbou en uitheemse indringerplante uitgedun, en word in die Haenertsburg Common bewaar. Die Louis Changuion-wandelpad se beginpunt is in Rissikstraat, en bied die stapper 'n keuse tussen 'n kort en lang (10 km) roete, met addisionele kortpaaie. Die roete is in 1993 deur die historikus prof. Louis Changuion uitgelê, en word deur vrywilligers onderhou. Prof. Changuion het ook die Long Tom-monument langs die Internasionale Arboretum opgerig.

Haenertsburg: Geskiedenis, Distrik, Sien ook 
Uitsig oor Haenertsburg vanaf die dorp se begraafplaas.

Sien ook

Bronne

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Haenertsburg GeskiedenisHaenertsburg DistrikHaenertsburg Sien ookHaenertsburg BronneHaenertsburg VerwysingsHaenertsburg Eksterne skakelsHaenertsburgLimpopoprovinsieSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KoppeltekenOrkney Snork NiePornografieMarita NapierAlfabetEuropese Suidelike SterrewagBreingewasMartin BesterKlein vyf diereLys van politieke partye in Suid-AfrikaTolla van der MerweLongChristeneTuisbladWynand du ToitAswoensdagVermaakLys van woestynePersoonlikheidLys van ingelyfde NG gemeentesMosambiekPinksterBloutongsiekte1991FacebookWitbloedselVulvaVerenigde KoninkrykSuid-KoreaWaldimar PelserRuslandMondHemelvaartsdagJan BloukaasPapegaaieSirkelKasteel die Goeie HoopSeksuele stimulasieDiarreeLys van Joodse feeste en herdenkingsOrale seksHadjVoorhuidKnopiespinnekopTikTokSwangerskapRussiesSeksposisieDieregeluideBysteekSiembambaHolocaustAfrikaGemengde ekonomieRugbywêreldbeker 1991JapanVerkoueDroogteBloedsomloopstelselWit-DonderdagGianna MichaelsLionel MessiNamibiëLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameBosluisErica RhodesOntsteking (geneeskunde)Antoniem🡆 More