Woudpapegaai: Voëlspesie

Die Woudpapegaai (Poicephalus robustus) is 'n endemiese en afnemende standvoël in Afrobergwoud binnelands van Port Elizabeth en Durban, asook te Magoebaskloof en Lekgalameetse in Limpopo.

Die voël is skaars, daar is maar 500 - 1500 voëls oor; dus is die status bedreigd. Die voël is 30 – 35 cm lank en 270 - 320 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Cape parrot.

Woudpapegaai
Woudpapegaai: Voëlspesie
In vlug naby Oos-Londen, Oos-Kaap
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Superfamilie:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Spesie:
P. robustus
Binomiale naam
Poicephalus robustus
(Gmelin, 1788)
Woudpapegaai: Voëlspesie
     P. robustus verspreiding

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Suid-Afrikaanse WeermagInfeksieLys van elemente volgens simboolKalsiumOnderwysE-posGrondbesoedelingVerkragtingAB de VilliersSkynprivaatnetwerkDemi Lee MooreHeupGalblaasBeëdigde verklaringXhosaJagluiperdYsterIntensiewe vormGoogle TranslateGoogleJohannesburgPenisOplossing (chemie)FotoDuitsRassisme in AfrikaIsraelHector PietersonHoofpynApokriewe boekeEjakulasieSkarlakenkoorsKweekhuiseffekSwawelAarverkalkingMorfeemLys van Suid-Afrikaanse skrywersOnderhandelinge om apartheid te beëindigTurkyeToekoms van die AardeInligtingElon MuskHomofoonSkilpadFrankrykSint JorisdagSprokieStikstofJo BlackLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaJode in Suid-AfrikaKinkhoesStam (taalkunde)KunselementeChatGPTHartversakingKrugerwildtuinWêreld- Ekonomiese ForumGeweldMangelontstekingRoemeensHulpwerkwoordRoesWetenskaplike klassifikasieMeeueGesonde dieetBeroerteVulkaanPampoentjiesMenstruasieLys van Suider-Afrikaanse soogdiereAntoniemJapie GreylingWaterbesparing in Suid-AfrikaTsonga🡆 More