Macassar

Macassar is 'n dorp op die Kaapse Vlakte van die Wes-Kaapprovinsie, Suid-Afrika.

Dit is geleë naby aan die Strand en Somerset-Wes, en het 'n geskatte bevolking van 38 136.

Macassar
Kramat van sjeik Yusuf van Gowa
Kramat van sjeik Yusuf van Gowa
Macassar is in Wes-Kaap
Macassar
Macassar
Macassar Macassar se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 34°04′0″S 18°46′0″O / 34.06667°S 18.76667°O / -34.06667; 18.76667 18°46′0″O / 34.06667°S 18.76667°O / -34.06667; 18.76667
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
MunisipaliteitStad Kaapstad
HoofplekKaapstad
Stigting1694
Oppervlak
 • Totaal28,85 km2 (11,14 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal33 225
 • Digtheid1 152/km2 (2 980/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense1,2%
 • Indiërs/Asiërs0,5%
 • Bruin mense88,3%
 • Swart mense8,9%
 • Ander1,1%
Taal (2011)
 • Afrikaans 85,2%
 • Engels 7,5%
 • Xhosa 5,0%
 • Ander 2,4%
Poskode (strate)
7130
Poskode (posbusse)
7134

Macassar het 'n hoofsaaklik bruin gemeenskap en is na aan die Macassarduine geleë. Die inwoners werk oorspronklik in die visvang- en bootboubedryf.

Die kramat (heilige graf) van sjeik Yusuf van Gowa in Makassar, Indonesië, is een van die Suid-Afrikaanse Moslem-gemeenskap se heiligste plekke. Die sjeik, wat in 1694 deur die Nederlanders in ballingskap geplaas is, het van Macassar sy finale rusplek gemaak.

Die Eersterivier mond by Macassarstrand uit in Valsbaai.

Sien ook

Verwysings

Tags:

Kaapse VlakteSomerset-WesStrand, Wes-KaapSuid-AfrikaWes-Kaap

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

IronieKunsmatige intelligensieLys van Joodse feeste en herdenkingsEnkelvoudige sinAlliterasiePornografieBywoordDinosourusSimboolHakerAntjie SomersKoorsblaarKlimaatsverandering in AfrikaNasionale VrouemonumentJan van TonderWerkloosheidVaste stofMieliestronkKomplementêre kleureProvinsies van Suid-AfrikaBeeldspraakNatriumtiosulfaatVlieënde HollanderSwawelRob HersovVoedselkettingLys van nedersettings in Suid-AfrikaRacheltjie de BeerTweede WêreldoorlogSkarlakenkoorsLys van chemiese elemente volgens atoomgetalWaterPankreasDonderstormZack du PlessisWikiNederlandDolfynLys van veltoestandeChatGPTJode in Suid-AfrikaBeesKrimpvarkieBruin menseMierDemi Lee MooreWes-KaapFiela se kindRekeningkundeBruto binnelandse produkIndustriële RevolusieLys van Afrikaanse rolprenteTrevor NasserStereotipeLenteBybelKlein-KarooVisMahatma GandhiPaasfeesEerste WêreldoorlogPlastiekHoenderNeurenberg-verhoreJeugdagOlimpiese SpeleKolorektale kankerSteenkool in Suid-AfrikaSeksuele penetrasieToekoms van die AardeGoogle TranslateEkonomie van Suid-AfrikaOopbroninhoudDiarreeNetbalE-posVars water🡆 More