Helderberg

Die Helderbergkom is 'n gebied in die Wes-Kaap, Suid-Afrika, sowat 45 km vanaf Kaapstad, geleë aan die voetenent van die Helderberg en Hottentots-Hollandberge.

Gordonsbaai, Lwandle, Macassar, Sir Lowryspas, Somerset-Wes en Strand is dorpe in die Helderberg-gebied.

Helderberg
Die deel van die Helderberg naaste aan die Valsbaaikus, soos gesien vanaf Sir Lowryspas.

Die Helderbergkom bied aan toeriste, natuurliefhebbers en fotograwe 'n besondere natuurskoon, wingerde, kuslyne, sandstrande en warm seewater.

34°5′00″S 18°55′00″E / 34.08333°S 18.91667°O / -34.08333; 18.91667 18°55′00″E / 34.08333°S 18.91667°O / -34.08333; 18.91667

Tags:

GordonsbaaiHottentots-HollandbergeKaapstadLwandleMacassarSir LowryspasSomerset-WesStrand, Wes-KaapSuid-AfrikaWes-Kaap

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Bipolêre gemoedsteuringNicole StraussSeegolfMigrasie van voëlsRenaissanceNamibiëKlimaatsverandering in Suid-AfrikaHernubare energieAfro-AmerikanersMaroela MediaVaginaErosietipesVlekvrye staalLys van kleureLodewyk XVI van FrankrykHector PietersonTelwoordPretoriaAnglo-BoereoorlogInentingSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureSeptimius AwardsLeeudoringstad-spoorwegrampLiewe HeksieHeupVarkgriepWoudHulpwerkwoordSpringbokkeIngrid JonkerEkonomie van Suid-AfrikaVersamelnaamPlae van EgipteGeskiedenis van die BoererepubliekeSpringbokKaartEreksieJaco JacobsOlimpiese SpeleGalblaasGeloftedagAtmosfeerSoortnaamOnderwerp (taalkunde)Jan van TonderTradisionele literatuurKoolhidraatHortologieNierLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierTafelbergCholeraKultuurCristiano RonaldoLys van nedersettings in Suid-AfrikaTuisbladEuropaLugbesoedelingTweede Nuwe JaarNasionalismeAnilingusOogproblemeMisdaadGeweldLewerOu Apostoliese KerkVioolAssonansieWatersuiweringNeerslagE-posReg tot ‘n gesonde omgewingGroot Gat🡆 More