Lulekani

Lulekani is 'n nedersetting buite Phalaborwa in die ooste van die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika.

Dit val onder die beheer van die Ba-Phalaborwa Plaaslike Munisipaliteit wat onder die Mopani-distriksmunisipaliteit ressorteer. Nabygeleë dorpe sluit in Phalaborwa (13 km), Namakgale (10 km), Makhushane en Ga-Mashishimale op die R71 provinsiale pad na Gravelotte. In 2011 het Lulekani en sy bure Humulani saam 'n bevolking van 40 225 getel.

Lulekani
Lulekani is in Limpopo
Lulekani
Lulekani
Lulekani Lulekani se ligging in Limpopo
Koördinate: 23°50′48″S 30°58′49″O / 23.84667°S 30.98028°O / -23.84667; 30.98028 30°58′49″O / 23.84667°S 30.98028°O / -23.84667; 30.98028
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieLimpopo
DistrikMopani
MunisipaliteitBa-Phalaborwa
HoofplekPhalaborwa
Regering
 • TipePlaaslike Munisipaliteit
Oppervlak
 • Totaal6,61 km2 (2,55 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal14 464
 • Digtheid2 188/km2 (5 670/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense0.2%
 • Indiërs/Asiërs0.2%
 • Bruin mense0.1%
 • Swart mense99.4%
 • Ander0.1%
Taal (2011)
 • Tsonga89.0%
 • Noord-Sotho2.8%
 • Sotho2.5%
 • Swazi1.4%
 • Ander4.3%
Poskode (strate)
1392
Poskode (posbusse)
1392
Skakelkode015

Sien ook

Verwysings

Tags:

Ba-Phalaborwa Plaaslike MunisipaliteitGa-MashishimaleGravelotteLimpopoprovinsieMakhushaneMopani-distriksmunisipaliteitNamakgaleNedersettingPhalaborwaR71 (Suid-Afrika)Suid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SkynprivaatnetwerkAfrikaanse WikipediaOlimpiese SomerspeleShakaTegnologieGrondwet van Suid-AfrikaBoerboelWikiquoteEnsiklopedieWoordsoortNetbalWelwillendheidsdagDistrik SesGalileo GalileiWolkBorsSuid-Afrikaanse UitsaaikorporasieSirkelHeupvervangingLimpopo (rivier)Lys van Afrikaanse televisiereekseHoofpynDrinkwatervoorsieningGewone breukeBruin menseAfkortingGroepsgebiedewetKrugerwildtuinJohan BadenhorstAfro-AmerikanersLys van Afrikaanse skrywersSuiwelprodukGalblaasSkaakKlimaatsverandering in Suid-AfrikaAvbobEiffeltoringNatuurlike hulpbronSwangerskapPoësieGroot TrekAdolessensieFotoMoedersdagHandelsmerkLys van Afrikaanse rolprenteNasiebouOntwerpKlimaatveranderingSportNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartySlangSelfoonLys van hoofstedeVormKlimaatDiskriminasieJewgeni PrigozjinGeldOu Apostoliese KerkBosluisbytkoorsKatjieChromatografiePablo PicassoLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaLuiperdTussenwerpselAssonansieJakkalsAardbewingTafelsoutPseudowetenskapStaalTierRacheltjie de BeerPersoon (taalkunde)BloedsomloopstelselBy🡆 More