Makhushane is 'n township naby Phalaborwa in die ooste van die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika.
Dit val onder die beheer van die Ba-Phalaborwa Plaaslike Munisipaliteit wat onder die Mopani-distriksmunisipaliteit ressorteer. Nabygeleë dorpe sluit in Phalaborwa (12 km), Lulekani (10 km), Namakgale en Ga-Mashishimale op die R71 teerpad na Gravelotte. In 2011 het die dorp 'n bevolking van 12 500 gehad.
Makhushane | |
---|---|
Koördinate: 23°58′10″S 31°02′20″O / 23.96944°S 31.03889°O 31°02′20″O / 23.96944°S 31.03889°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Limpopo |
Distrik | Mopani |
Munisipaliteit | Ba-Phalaborwa |
Hoofplek | Phalaborwa |
Regering | |
• Tipe | Plaaslike Munisipaliteit |
Oppervlak | |
• Totaal | 9,92 km2 (3,83 vk. myl) |
Bevolking (2011) | |
• Totaal | 12 499 |
• Digtheid | 1 260/km2 (3 300/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 0.1% |
• Bruin mense | 0.1% |
• Swart mense | 99.8% |
Taal (2011) | |
• Noord-Sotho | 74.3% |
• Tsonga | 19.9% |
• Sotho | 2.2% |
• Ander | 3.6% |
Poskode (strate) | 1391 |
Poskode (posbusse) | 1391 |
Skakelkode | 015 |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Makhushane, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.