Namakgale

Namakgale is 'n groot township naby Phalaborwa in die ooste van die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika.

Dit val onder die beheer van die Ba-Phalaborwa Plaaslike Munisipaliteit wat onder die Mopani-distriksmunisipaliteit ressorteer. Nabygeleë dorpe sluit in Phalaborwa (12 km), Lulekani (10 km), Makhushane en Ga-Mashishimale op die R71 provinsiale pad na Gravelotte. In 2011 het die dorp 'n bevolking van 36 365 gehad.

Namakgale
Namakgale is in Limpopo
Namakgale
Namakgale
Namakgale Namakgale se ligging in Limpopo
Koördinate: 23°56′05″S 31°1′42″O / 23.93472°S 31.02833°O / -23.93472; 31.02833 31°1′42″O / 23.93472°S 31.02833°O / -23.93472; 31.02833
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieLimpopo
DistrikMopani
MunisipaliteitBa-Phalaborwa
HoofplekPhalaborwa
Regering
 • TipePlaaslike Munisipaliteit
Oppervlak
 • Totaal12,97 km2 (5,01 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal36 365
 • Digtheid2 804/km2 (7 260/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Indiërs/Asiërs0.08%
 • Bruin mense0.14%
 • Swart mense99.64%
 • Ander0.14%
Taal (2011)
 • Noord-Sotho65.5%
 • Tsonga23.3%
 • Sotho3.8%
 • Zoeloe2.0%
 • Ander5.3%
Poskode (strate)
1391
Poskode (posbusse)
1391
Skakelkode015

Sien ook

Verwysings

Tags:

Ba-Phalaborwa Plaaslike MunisipaliteitGa-MashishimaleGravelotteLimpopoprovinsieLulekaniMakhushaneMopani-distriksmunisipaliteitPhalaborwaR71 (Suid-Afrika)Suid-AfrikaTownship

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AkuutVreesKinderregteNag van die lang messeNierversakingBewussynMaatskappyLeierWapen van Suid-AfrikaDokterLeonardo da VinciAfleiding (taalkunde)RefleksieWoestynKatjieLübeckXenofobie in Suid-AfrikaKrieketDigtheidCradock-4Ingrid JonkerErektiele disfunksieAardeEerste WêreldoorlogVarkgriepOntwerpSuid-AfrikaRobert SobukweStedelike hitte-eilandAppendiksKarretjiemenseJeugdagOorstromingKoos BekkerMuskietJaco JacobsHeupAlkoholismeNadia ValvekensPampoentjiesVolhoubaarheidHemelvaartDuitse maselsSonGalileo GalileiDesimale breukeJewgeni PrigozjinEnsiklopedieSeksposisieHoenderRenosterWêreldboekedagKangaroeMaagsweerGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaEk is 'n Afrikaan (toespraak)Nederlands3D-rolprentTswanaWayde van NiekerkStikstofNamibwoestynKindersiektesTierWaterRookgewoonteGreen PornoDuitsBynierErica BoyerDemokratiese Republiek die KongoPoesSimmetrieAartappelElektrolietVaste stof🡆 More