Lineêre Vergelyking

'n Lineêre vergelyking is 'n wiskundige vergelyking in die vorm:

Lineêre Vergelyking
Grafiese voorstelling van twee lineêre vergelyking

waar:

    = Die helling van die lyn
    = Die y-afsnit van die lyn (as x = 0 is dit die punt waar die lyn die y-as kruis)

Dit gee 'n reguit lyn op 'n grafiek. Dit gee daarom slegs een oplossing ('n oplossing is die berekening van x waar y nul is.)

Indien twee punte/koördinate en bekend is, kan die vergelyking opgestel word soos volg:

Kry eers vir :

Indien bekend is, kan c verkry word deur een koördinaat en m in die algemene vergelyking te vervang. Dus:

Vervang een koördinaat en :

Dan is

Of alles kan in een stap gedoen word deur:

Kyk ook

Tags:

Vergelyking (wiskunde)

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Olimpiese Somerspele 2024Onderwys in Suid-AfrikaOntwikkelde landJapanAkroniemBreinvliesontstekingCarles PuigdemontPinksterOutismeGemeenskapCristiano RonaldoKunsmatige algemene intelligensieCalviniaMaagsweerMilitêre geskiedenis van Suid-AfrikaMoedersdagEjakulasieDiepaartromboseLatynKunsLionel MessiSelfoonBreinkaartSuid-Afrikaanse UitsaaikorporasieWolVerkragtingOndernemingsvormTsongaFiksieFabelWerkwoordNasionale lied van Suid-AfrikaMonoloogKaliumAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidBeesvleisMenseregteKontinentBrandmondsindroomKwaZuluKeelseerHartversakingYouTubeWinnie Madikizela-MandelaTydErfenisdag (Suid-Afrika)Etniese groepPaddaJavaScriptKuberkrakerAsiëSeksBoeddhismeInflasieBerilliumSeksuele opwekkingEpilepsieKoos du PlessisSpringbokkeGeskiedenis van Suid-AfrikaItaliëMalariaLidwoordCholeraVulvaNeurenberg-verhoreAuschwitz-konsentrasiekampKewerHemelvaartBek-en-klouseerGrondwetWortelVlag van Suid-AfrikaPenisEben EtzebethNierKarakteriseringDunderm🡆 More