Leontios Van Bisantium

Leontios (Latyn: Leontivs, Grieks: Λεόντιος; oorl.

15 Februarie 706) was die Bisantynse keiser van 695 tot 698.

Leontios
Keiser van die Bisantynse Ryk
’n Muntstuk wat Leontios uitbeeld.
’n Muntstuk wat Leontios uitbeeld.
Bewind 695698
Tydperk 20 jaar van anargie
Oorlede 15 Februarie 706
Voorganger Justinianus II
Opvolger Tiberius III

Leontios is in Isaurië gebore en was ’n soldaat wat vinnig opgang gemaak het. In ’n volksopstand onder sy leiding is die vorige keiser, Justinianus II, van die troon afgesit en Leontios het hom opgevolg. Sy naam was eintlik Leo (Grieks: Λέων, Leōn), maar hy is bekend onder die naam wat in Bisantynse geskrifte gebruik is.

Leontios was ongewild. Hy het militêre operasies vermy en eerder probeer om die ryk te verenig. Nadat die Moslems Kartago in 697 verower het, het die Bisantynse soldate in opstand gekom en generaal Apsimaros as hul leier aangewys. Apsimaros het sy naam na Tiberius III verander en die leër het na Konstantinopel opgeruk en Leontios se bewind in 698 oorgeneem. Leontios is gevange geneem, vermink en later tereggestel.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Bisantynse RykGrieksLatyn

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Jo BlackAurora (astronomie)Cleopatra VIIGeskiedenis van AfrikaansOssewaNierBloedsomloopstelselBeenbreuke en ontwrigtingsDierSiprusProstaatklierMilitêre geskiedenis van Suid-AfrikaFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Nederduitse Gereformeerde KerkUS AirwaysKoorsSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994WatervervoerMuggieAswoensdagVormMangelontstekingSuiwelprodukGordelroosLiefdeTweede VryheidsoorlogPuberteitNoot vir NootMarita NapierVerslankingSekelbosBridgestoneN.P. van Wyk LouwLongontstekingNederlands1652HentiesbaaiPerdCyrillus en MethodiusRina HugoTropiese huisgeitjieStockholmTepelRugbywêreldbeker 2003MenstruasieKoos du PlessisMaagHemelvaartsdagTheuns JordaanGekkedagSianobakterieKobalt(II)hidroksiedMichelle ObamaDoopBukkakeAbdomenLys van kinderspeletjiesVyfster2023ParasetamolGeelstertKantoneesFacebookNamakwaland1991GoogleDieetveselLuxemburg (provinsie)WindenergieLys van Afrikaanse televisiereekseBloedvergiftigingBelastingSorina Erasmus🡆 More