Tiberius Iii Apsimar

Tiberius III (Grieks: Τιβέριος Γ', Tiberios; oorl.

15 Februarie 706) was die Bisantynse keiser van 698 tot 21 Augustus 705. Hy was ’n offisier met die naam Apsimaros (Αψίμαρος), wat ’n opstand gelei het waarin keiser Leontios se bewind in 698 omvergewerp is.

Tiberius III
Keiser van die Bisantynse Ryk
’n Muntstuk wat Tiberius III uitbeeld.
’n Muntstuk wat Tiberius III uitbeeld.
Bewind 698705
Tydperk 20 jaar van anargie
Oorlede 15 Februarie 706
Voorganger Leontios
Opvolger Justinianus II

Bewind

Hy het militêre suksesse behaal en die militêre administrasie versterk. Intussen het Justinianus II, wat deur Leontios onttroon en na die Krim verban is, ontsnap. Met die hulp van die Bulgaarse en die Slawiese leër het hy in 705 na Konstantinopel opgeruk en die stad deur ’n verlate waterpyp binnegegaan. Tiberius het gevlug en is ’n paar maande later gevange geneem. Hy, Leontios en van die militêre bevelvoerders is daarna gehang.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Bisantynse RykGrieksLeontios van Bisantium

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GesinsdagMieliestronkMiltHottentot (vis)SangkunsJeuksiekteLys van politieke partye in Suid-AfrikaGroot VlaktesRugbywêreldbeker 2023KommunikasieGriekelandSiberiese ingrypingGeelstertHATVrymesselaryWeer (meteorologie)KoorsblaarIslamThabo MbekiTongaanse nasionale rugbyspanCarles PuigdemontOorkruipersNarsismeBora BoraAfrikaanse TaalmonumentVlermuisSonThe MizSuikersiekteGarsVersamelnaamNiersteenTon VoslooSlag van Cuito CuanavaleReële getalBrasiliëHeilige GeesPinksterAbdomenMilitêrLuxemburg (provinsie)Glenys LynneOlifantInfeksieChristendomVerantwoordelikheidByvoeglike naamwoordFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Lys van medisinale kruieRadioPlae van EgipteAdolf HitlerKwikstertjieLys van kleureKrugerwildtuinDiarreeSuiderkruisNardusDassiedeurBridgestoneNoot vir NootKlinkerDean SmithGeskiedenis van AfrikaansOnderhandelinge om apartheid te beëindigStapelvoedselJohn AdamsLiewe HeksieSamestellingWikiHeupKasteel die Goeie HoopLiefde🡆 More