Bevolkingsgroep Laos

Die Laos (Lao: ລາວ, Thai of Isan: ลาว, ) is 'n nasie en etniese groep inheems aan die land Laos en die aangrensende lande van Suidoos-Asië, veral Thailand.

    Hierdie artikel handel oor die etniese groep in Suidoos-Asië. Vir die taal, sien Lao (taal).

Hulle vorm die titulêre nasie van Laos en maak omtrent 68% van Laos se bevolking uit. Die enkelvoud is Lao.

Laos
Bevolkingsgroep Laos
Totale bevolking: ca. 3,8 miljoen
Belangrike bevolkings  in: Vlag van Laos Laos 3,6 miljoen

Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State 232 130
Vlag van Frankryk Frankryk 120 000
Vlag van Kambodja Kambodja 55 000
Vlag van Kanada Kanada 22 090
Vlag van Mianmar Mianmar 21 000
Vlag van Thailand Thailand 20 000
Vlag van Viëtnam Viëtnam 14 928

Taal: Lao
Geloofsoortuiging: Bevolkingsgroep Laos Theravada-Boeddhisme
Verwante etniese groepe: Ander Tai-volke soos Thai, Sjan, Dai, Zhuang, Ahom

Die Laos behoort tot die Tai-volke wat naas Thailand ook in die Volksrepubliek China se suidooste asook in Indië se noordooste leef en nog die Thai en Zhuang insluit. Hulle praat Lao as moedertaal wat saam met Thai tot die Tai-Kadai-tale behoort.

Die Laos is hoofsaaklik aanhangers van die Theravada-Boeddhisme, byna 95% volgens die laaste skatting in 2010, gevolg deur klein minderhede soos Satsana Phi en Christene.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Etniese groepLao (taal)LaosNasieSuidoos-AsiëThaiThailand

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KarakteriseringHomoniemRoesDieregeluideHomofoonGeskiedenis van Suid-AfrikaLeonardo da VinciMaanGautengNasionale VrouedagSamestellingKaapstadCovid-19-pandemieMonopolySlag van BloedrivierRymAl-FatihaKonsentrasiekampEskomBlack SashHorlosieKoperArendMenslike skeletVrees3D-rolprentWiki CommonsVierde Industriële RevolusieBruin huisslangHoofletterKolonoskopieBesnydenisTamatieSkoenlapperOligopolieFrankrykMusiekRugbyKompasWatersuiweringTienerSeisoenSuid-AfrikaPapierBeeldspraakAsemhalingSeekoeiKommaVincent van GoghProteïenSportVioolAnneli van RooyenWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaCradock-4LettergreepEnsiklopedieKappie (skryfteken)Gewone breukeDesimale breukeDemokratiese Republiek die KongoDemi Lee MooreBynierHeelgetalJudaïsmeWinterTwaalf Stamme van IsraelLys van Afrikaanse televisiereekseRoemeensGoudMiddelmisbruikHector PietersonWhatsAppIsraelImpakte van toerisme🡆 More