Taal Lao

Lao (ພາສາລາວ, phasa lao ) is 'n Tai-Kadai-taal wat deur sowat 3,2 miljoen mense in Laos, Thailand, Kambodja en Viëtnam gepraat word.

Lao is die amptelike taal van Laos en is verwant aan Thai. Dit is ná Thai die tweede mees gesproke Tai-Kadai-taal en die vyfde belangrikste inheemse taal van Indo-ChinaViëtnamees, Thai, Khmer en Birmaans. Lao word in die Laotiese skrif geskryf, 'n Brahmi-skrif uit die Indiese skriffamilie.

Lao
ພາສາລາວ phasa lao
Gepraat in: Vlag van Laos Laos
Vlag van Thailand Thailand
Vlag van Kambodja Kambodja
Vlag van Viëtnam Viëtnam 
Gebied: Suid-Asië
Totale sprekers: 3,2 miljoen (moedertaal)
800 000 (tweede taal) 
Rang: 20
Taalfamilie: Tai-Kadai
 Kam-Tai
  Tai
   Lao 
Skrifstelsel: Laotiese skrif 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Laos Laos
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: lo
ISO 639-2: lao
ISO 639-3: lao 
Verspreiding van Lao
Taal Lao
Die woord "Laotiese skrif" in Lao

Verwysings

Eksterne skakels

Taal Lao 
Wiki
Sien gerus Wiki se uitgawe in Lao (taal)

Tags:

Amptelike taalBirmaansBrahmi-skrifIndiese skriffamilieIndo-ChinaKambodjaKhmerLaosTaalTai-Kadai-taleThaiThailandViëtnamViëtnamees

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WinterBlourokkeBoor (element)KarakteriseringSokkerSinoniemWeskusLys van Suid-Afrikaanse musikanteBrittany Ashton HolmesTolla van der MerweGasNoordwesFotosinteseHerfsFrankrykTradisionele Afrika-medisyneGreen PornoLeonardo da VinciJan-Willem BreureJuan Antonio VillacañasKlimaatOu Apostoliese KerkCleopatra VIIInflasieChristendomMetaalRobbeneilandWoordsoortWhatsAppHartaanvalZoeloesErns GrundlingSuid-AfrikaDistrik SesPaddaWortelNag van die lang messeGloeilampBlack SashDuitsOnderwerp (taalkunde)KunsMusiekVerkragtingVennootskapNelson MandelaVerkleurmannetjieDermpoliepGeprosesseerde kosMaatskappyAspoestertjieMenstruasieOogDaggaErektiele disfunksieKoolhidraatPaarl GimnasiumOntdekking van goud in Suid-AfrikaReg tot ‘n gesonde omgewingMartin Luther King jr.PapierGemeenskapsorganisasieLys van Afrikaanse digtersAntjie SomersHeupSeptimius AwardsKappie (skryfteken)Arthur GrumiauxSirkelWet op Verbod van Gemengde HuwelikeEnsiklopedieOnderhoudBynierYslandKDemografie van Suid-Afrika🡆 More