Lampranthus Fergusoniae: Plantspesie

Lampranthus fergusoniae is 'n vetplant wat hoort tot die genus Lampranthus.

Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en vorm deel van die fynbos. Die plant kom van Pearly Beach tot by Knysna voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 7700 km² en daar is vyf subpopulasies bekend. Die plant word bedreig deur indringerplante en onbeheerde veldbrande.

Lampranthus fergusoniae
Lampranthus Fergusoniae: Plantspesie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Caryophyllales
Familie: Aizoaceae
Genus: Lampranthus
Spesie:
L. fergusoniae
Binomiale naam
Lampranthus fergusoniae
L.Bolus, (1939)
Sinonieme
  • Lampranthus baylissii L.Bolus
  • Mesembryanthemum fergusoniae L.Bolus

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SelfbeeldGeskiedenis van Suid-AfrikaCarles PuigdemontSwaziJan van TonderLikkewaanMaatskaplike verantwoordelikheidHoenderGreta ThunbergEkonomieElandréKunselementeBolandse aardbewing van 1969NarsismeNazi-DuitslandCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaAfrikaanse TaalmonumentStedelike gebiedWitbloedselNatriumtiosulfaatOmtrek, oppervlakte en volumeKrieketDirekte en Indirekte redeSkoolAtleetvoetMetaalKompasWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaCremonaVisArabiesBrandmondsindroomGroot vyfJohannes MeintjesMIVNederlandKolorektale kankerYslandYouTubeBeroerteGrootste rampe in Suid-AfrikaAbstraksie (rekenaarwetenskap)AfrikanersBloeddrukTweede WêreldoorlogSeptimius AwardsGriekse teaterSlawernyKongo-krisisRymLys van Suider-Afrikaanse soogdiereAnrich HerbstAkroniemSpringbokkeHipoteseDiskriminasieSuid-Afrikaanse randMantisSwangerskapGrondMadison IvyByErfenisdag (Suid-Afrika)MonumentLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaGeelslangRenosterPersoonlikheidDeelwoordDaggaPirow BekkerOrale seksJan-Willem BreureSiya KolisiBreedtegraadInfeksie🡆 More