Lusac-11

Die LUSAC-11 is 'n Amerikaanse dubbeldekker vegvliegtuig wat tydens die Eerste Wêreldoorlog diens gedoen het.

Dit was in Frankryk ontwerp maar in Amerika vervaardig. Die naam LUSAC is die akroniem vir (Lepère United States Army Combat).

LUSAC-11
Lusac-11
Die LUSAC-11 wat die Wêreldrekord vir hoogte in 1920 en 1921 daargestel het.
Tipe Vegvliegtuig
Vervaardiger Engineering Division/Packard
Ontwerp deur Georges Lepère
Nooiensvlug 15 Mei 1918
Hoofgebruiker United States Army Air Service
Aantal gebou 30

Tegniese besonderhede

Besonderhede van die LUSAC-11:
Item Statistiek
Aantal motors 1
Tipe motor Skroef
Vervaardiger Liberty 12 waterverkoelde V-tipe enjin
Kraglewering per motor 425 perdekrag
Vlerkspan 12,67 m
Lengte 7,7 m
Hoogte 3,22 m
Vlerkoppervlakte 38,61 m2
Maksimum opstygmassa 1,699 kg
Maksimum snelheid 218 km/h op seevlak
Operasionele hoogte 6 157 m
Togafstand 515 km
Bewapening Twee 7.62mm Marlin masjiengewere bo op die vlerk
twee (7.62mm) Lewis-masjiengewere agter in kajuit

Sien ook

Bron

Tags:

AkroniemAmerikaEerste WêreldoorlogFrankrykVegvliegtuig

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Nederduitsch Hervormde KerkKoperStaatstoelaeWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaBorsteBeesDermpoliepByvoeglike naamwoordGetalToestand van materieVliegtuigDokterMelaatsheidKangaroeRepubliek ChinaBorsMinderjarigheidLBek-en-klouseerSeisoenWinterLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Trappe van vergelykingAs jy singGodsdiensPuberteitAbstraksie (rekenaarwetenskap)VryheidsdagRosa ParksSimboolLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaRomeinse syfersBreinSamestellingHeupArabiesNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaStereotipeGianna MichaelsRamsar-vleilande in Suid-AfrikaSonnestelselK-PopOu Apostoliese KerkPseudowetenskapSeksueel oordraagbare infeksieKlankverskynselsBloedingWaterbesparing in Suid-AfrikaSiya KolisiVoëlHemelvaartLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaTandbederfBloedSilikonProstaatklierBeaufortskaalVoedselkettingWêreld- Ekonomiese ForumPornhubProstaatkankerNierSjokoladeDemi Lee MooreOnafhanklike Verkiesingskommissie van Suid-AfrikaKriekSonenergieRooibokISBNKolorektale kankerMenslike seksuele gedragOnse VaderDemensieTheuns Jordaan🡆 More