Kuifkopsterretjie

Die Kuifkopsterretjie (Thalasseus bengalensis) is 'n redelike algemene voël en nie-broeiende besoeker aan die ooskus van Suider-Afrika, veral in die somer.

Hulle is swewers na die Wes-Kaap. Die voël is 35 – 37 cm lank, 180 - 240 g groot met 'n vlerkspan van 90 – 105 cm. In Engels staan die voël bekend as die Lesser crested tern.

Kuifkopsterretjie
Kuifkopsterretjie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
T. bengalensis
Binomiale naam
Thalasseus bengalensis
(Lesson, 1831)
Sinonieme

Sterna bengalensis Lesson, 1831

Fotogalery

Sien ook

Kuifkopsterretjie 
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Thalasseus bengalensis

Bron

Verwysings

Tags:

Kuifkopsterretjie FotogaleryKuifkopsterretjie Sien ookKuifkopsterretjie BronKuifkopsterretjie VerwysingsKuifkopsterretjie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HolocaustGoogle TranslateSamestellende afleidingNedersettingSprokieMenseregteMeeueVolstruisBloedvergiftigingAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidWaterbesparing in Suid-AfrikaSelfstandige naamwoordKultuurHeelgetalBreinkaartAmateurradioKarooProteïenNatuurlike hulpbronBeaufortskaalLys van nedersettings in Suid-AfrikaPiesangSteenkool in Suid-AfrikaKlereRugbyKunselementeHoofkarakterMuishondWayde van NiekerkMynbouInflasieSwart menseSint JorisdagAborsieSanskritLTarentaleWerwelkolomNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyRoofvoëlDierYsterVoorvoegselBladwisselendSwartbewussynsbewegingEnsiklopedieHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalBestuiwingEngelsHorlosieMensEksponentMantisSuurreënStadKoos du PlessisCarike KeuzenkampNarsistiese persoonlikheidsteuringVingerseksSatellietMiddelmisbruikWerkloosheidGeletterdheidHeupDuitsNic de JagerWes-KaapBybelUnited Democratic FrontBateEmfiseemBorsReënAardeNetbal🡆 More