Kransbessie: Plantspesie

Die Kransbessie (Gerrardina foliosa) is 'n klein tot middelslag boompie wat voorkom noord van die Groot-Keirivier, deur KwaZulu-Natal tot in Mpumalanga en Limpopo asook Eswatini.

Die boom groei op die rande van woude, vanaf seevlak tot in die hoogliggende newelstreek. Die blare is heldergroen en blink en die blomme ongeveer 5 mm in deursnee. Die vrugte is ryp wanneer hulle rooi is en is ongeveer 8 mm in deursnee.

Kransbessie
Kransbessie: Galery, Sien ook, Verwysings
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Huerteales
Familie: Gerrardinaceae
Genus: Gerrardina
Spesie:
G. foliosa
Binomiale naam
Gerrardina foliosa
Oliv.,(1870)

Die boom se FSA-nommer is 500.

Galery

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

Kransbessie GaleryKransbessie Sien ookKransbessie VerwysingsKransbessie BronneKransbessie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VolhoubaarheidSkoolLondenAluminiumAustraliëVoegwoordKarretjiemenseLys van politieke partye in Suid-AfrikaHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalOrtopedieErfenishulpbronBreinkaartConsolidated B-24 LiberatorVigsNatriumsulfietAtriale fibrillasieDie Stem van Suid-AfrikaDirekte en Indirekte redePad na jou hartJapie GreylingSeptimius AwardsKompasMagnesiumApartheidVaginaMagsverheffingNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartySanskritSuid-SothoKerrieCarles PuigdemontWoordeboek van die Afrikaanse TaalDrakensbergeTolla van der MerweViëtnamMiltWitbankSatellietDuitsDermpoliepTafelsoutGoudKwaZulu-NatalNommertekenLidwoordBeesvleisKlopjagToerismeVierde Industriële RevolusieRobbeneilandSonCorioliskragPoësieAnneli van RooyenDistrik SesProstaatkankerSokkerLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaTrappe van vergelykingPropagandaNasionalismeElektrodeOntwerpLieweheersbesieAgtervoegselGasAsemhalingSean CombsLyfstraf in skoleHeupvervangingSweedsLongontstekingAdolessensieOligopolie🡆 More