Koorsbessie

Die koorsbessie (Croton megalobotrys) is 'n middelgroot boom wat op vloedvlaktes in die Limpopo- en Zambezivalleie voorkom.

Die spesie is inheems in Botswana, Malawi, Mosambiek, Namibië, Suid-Afrika, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe.

Koorsbessie
Koorsbessie
Koorsbessie
habitus en vrugte
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. megalobotrys
Binomiale naam
Croton megalobotrys
Müll.Arg., (1864)
Sinonieme
  • Croton gubouga S.Moore
  • Oxydectes megalobotrys (Müll.Arg.) Kuntze

Die boom kan tot 15 m hoog word, maar is gewoonlik slegs 5 meter hoog, met 'n kort, gebuigde stam en digte bladwisselende bedekking. Die blare is getand, hartvormig en silwergroen-en-harig, veral by jong bome. Die saadjies in die koorsbessie se vrugte is die gunstelingkos van die rooioogtortelduif.

Galery

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

Koorsbessie GaleryKoorsbessie Sien ookKoorsbessie VerwysingsKoorsbessie BronneKoorsbessie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

InligtingMusieksimboleRomeinse RykPrimêre sektor van die ekonomieNic de JagerHaaieJodeSterJohannes MeintjesSkerpioenAntieke EgipteKoolhidraatCurly HowardGrondKommunismeBorskankerGeskiedenis (vakgebied)AfkortingJan-Willem BreureEendbekdierMisdaadNedersettingLys van chemiese elemente volgens atoomgetalKunsVoedselkettingTaalBesnydenisKoppeltekenDesimale breukeSmaakEkonomiese sektorDigvormBTWArmoedeAfrikaansDeelwoordBywoordWerkwoordAsemhalingDieregeluideAssonansieKweekhuisgasGrondwetDagboekYsterTuberkuloseWinterLys van Afrikaanse rolprenteLys van kinderspeletjiesPaarl GimnasiumVlag van Suid-AfrikaPussy RiotHomofoonKindermishandelingInsekSteenkool in Suid-AfrikaBronsTikTokMielieLeonardo da VinciHulpwerkwoordMetafoorOsoonlaagWhatsAppDwelmmiddelAborsieInflasieTrekarbeidDiarreeKlitorisSweedsXenofobieDemokrasieKinderregte🡆 More