Koggelmandervoet

Koggelmandervoet (Limeum africanum) is 'n plant wat endemies aan Suid-Afrika is.

Dit kom in die Wes- en Noord-Kaap, asook in Mpumalanga voor en is op die SANBI-rooilys as 'veilig' (LC) gelys.

Koggelmandervoet
Koggelmandervoet
Koggelmandervoet
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Limeaceae
Genus:
Limeum
Spesie:
L. africanum
Binomiale naam
Limeum africanum
L.

SANBI gee twee subspesies:

  • Limeum africanum L. subsp. africanum
  • Limeum africanum L. subsp. canescens – van Namakwaland

Hierdie dwergstruikie is baie smaaklik vir die vee en sy teenwoordigheid gee aan dat die weidegrond nie oorbeweid word nie.

Dit is 'n baie vertakte struikie met hangende kruidagtige stamme, wat langwerpige tot lansetvormige, vlesige blare dra met kort blaarsteeltjies. Groot getalle blommetjies met opvallende wit kelkblare verskyn op kort stingels.

Dit is 'n vetplantjie. Sy relatiewe hidrouliese kapasitansie is 0,16 MPa-1; sy modulus . Die sukkulensie-indeks is taamlik hoog: 11,18.

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SportPalmagtigeAntjie SomersOorkruipersIlya SutskeverPeniskankerSaudiaDocumentaSalomoWolmaransstadLibiëOrthopteraIndiëLys van ingelyfde NG gemeentesKruisigingVerenigde Koninkryk1892FAK-sangbundelMuskeljaatkatTheodore RooseveltKarooDuitse nasionale rugbyspanNierPiet BothaLys van Afrikaanse televisiereekseJesus van NasaretGeografie van Suid-AfrikaMensHoofstadAzerbeidjanAmerikaanse BurgeroorlogMaria MagdalenaAnusBrendan PeyperMusiekMaagsweerEtihad AirwaysThe GuardianCarles Puigdemont1991Handwoordeboek van die Afrikaanse TaalKrimpvarkieMachu PicchuWelkomParkinson se siekteKwaZulu-NatalJeuksiekteLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaRanger 5PenisAardeSpysverteringstelselLys van visseThys die BosveldklongSuid-Afrikaanse GrensoorlogWoordeboek van die Afrikaanse TaalGeologieRomeFredi NestDermpoliepThailandLys van Suid-Afrikaanse skrywersGeldIsaac AlbenizRoebelHalifax, Nova ScotiaSlukdermBangladesjNamur (provinsie)Hermie HendriksFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014NarkoseVisP. Ramlee🡆 More