Hidrouliese Kapasitansie

Die hidrouliese kapasitansie is in die plantkunde 'n maat vir die sukkulensie van vetplante.

Dit is gedefinieer as die verhouding van die volumeverandering en die verandering in waterpotensiaal:

Die grootheid se eenheid is

Dit is nogtans nuttiger en gebruikliker om die relatiewe hidrouliese kapasitansie te gebruik:

Hierdie grootheid se eenheid is

Sukkulente plante het gewoonlik 'n hoë relatiewe hidrouliese kapasitansie. Hulle kan baie water opneem en opswel sonder veel toename van die waterpotensiaal.

Die selwand se modulus

'n Verwante grootheid wat soms aangewend word is die sel se volumetriese elastisiteitsmudulus Hidrouliese Kapasitansie :

Hidrouliese Kapasitansie 

Hierde grootheid het die eenheid MPa en is amper die inverse van die relatiewe hidrouiese kapasitansie, maar niet heeltemal nie omdat Hidrouliese Kapasitansie  strik 'n eienskap van die selwand is en nie van die selinhoud nie.

Bron

  • Advances in Botanical Research, Volume 55 Jean-Claude Kader, Michel Delseny Academic Press, 2010, ISBN 0123808693, 9780123808691

Tags:

PlantkundeVetplant

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HartaanvalWinnie Madikizela-MandelaGemeenskapWeerfrontEnsiklopedieKolitisErektiele disfunksieOlifantAbstraksie (rekenaarwetenskap)MosambiekkanaalSoutsuurOu Apostoliese KerkDie Laaste Avondmaal (Leonardo)EmfiseemLys van Griekse mitologiese figureHomoniemNicole StraussGeskiedenis van die BoererepubliekeNatuurVerantwoordelikheidSosiale mediaAarverkalkingMarsLidwoordLys van politieke partye in Suid-AfrikaDrie-eenheidGroepsgebiedewetHindoeïsmeSpeelkaartKlinkerKunselementeSeksismeSan Andreas-breukEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaKlimaatsverandering in AfrikaDiamantInsekGawes van die Heilige GeesWerkwoordVerkleinwoordMeeueKitaarMeningsverskil oor aardverwarmingSeekoeiMosambiekWerkersdagKarakteriseringAngssteuringVierkantswortelMenstruasieKommunismePaddaWiskundige terminologieDomkragAtletiekSamestellende afleidingHefboomVoedselkettingVryheidsdagKaaps-Hollandse stylNederlandSebraOmtrek, oppervlakte en volumeKaliumViëtnamoorlogOm-te-infinitiefkonstruksieSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024NederlandsJan van RiebeeckMonoloogTelwoordKapitalismeJeuksiekte🡆 More