Knopkierie

'n Knopkierie is 'n wapen met 'n groot houtknoets aan die een kant en 'n lang houtsteel wat na agter loop.

Knopkieries kan tydens die jag van diere deur die lug gegooi word met die hoop dat dit die dier sal tref en immobiliseer. Die ander gebruik is om 'n vyand (mens) mee by te dam. Dit word veral in Suidelike en Westelike Afrika gebruik.

Knopkierie
'n Tradisionele knopkierie.

Trivia

'n Gekruisde knopkierie en spies kom op die huidige Suid-Afrikaanse landswapen voor.

Tags:

DierJagSuidelike AfrikaWapenWes-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van kinderspeletjiesBreinAarverkalkingMotorArgentiniëAntjie SomersEb-3 visaPriemgetalPornografiese akteurPinksterPersoonlikheidLouis GussLys van Suid-Afrikaanse musikanteNoordwesOntwerpUpingtonAsemhalingRanger 7StudievaardighedeSoortnaamWikipediaDolfynOostenrykKorrupsiePokerGalblaasFireflyAnneli van RooyenVrye toegangRuhan du ToitKlem-in-die-kaakNadia HilkerMaroela MediaGregoriaanse kalenderImpakte van toerismeStedelike hitte-eilandCristiano RonaldoNetbalSokkerAlfabet7de LaanBoelieryJodiumSeksGroenKarlien van JaarsveldSuid-Afrikaanse GrensoorlogVoortplantingWikimedia-stigtingVangueriopsisKlankverskynselsApokriewe boekeOutismeKunselementeEkonomiese sektorOorSlangAkuut-aksenttekenWaterClaire CarletonSpekboomNuwe TestamentVeelrassige pornografieAdolf HitlerNewstead AbbeyIndustriële RevolusieAnusLys van landeSaterdagLikkewaanRamadanKindersiektesGqeberhaRugby🡆 More