Kevin Olusola

Kevin Olusola (geb.

Hy is veral bekend as die beatboxer van die sanggroep Pentatonix. Nadat die groep in 2011 NBC se The Sing-Off gewen het, het hulle vyf albums die lig laat sien – almal het in die topvyf van Billboard 200 beland en Pentatonix het meer as 2 miljoen albums verkoop. Met meer as 13 miljoen volgelinge en 2,4 miljard besoeke is die groep se YouTube-kanaal tans een van die gewildste musiekvideokanale.

Kevin Olusola
Kevin Olusola
Olusola in 2015 in Barcelona op ’n konsert van Pentatonix.
Agtergrondinligting
GeboortenaamKevin Oluwole Olusola
Ook bekend asKO, Meat (die een helfte van "Meat and Potatoes")
Gebore5 Oktober 1988 (1988-10-05) (35 jaar oud)
Owensboro, Kentucky, VSA
GenresKlassiek
Pop
Rock
Jazz
A cappella
Beroep(e)Beatboxer
Instrumentalis
Sanger
InstrumenteBeatboxing
Tjello
Saksofoon
Klavier
Stem
Jare aktief2011 tot tans
EtiketteMadison Gate, RCA
AssosiasiesPentatonix, Triptyq

Olusola beoefen ook wat as "celloboxing" beskou word (die speel van die tjello gekombineer met beatboxing). Sy celloboxing-weergawe van Mark Summer se "Julie-O" het in April 2011 geweldige reaksie ontlok en gelei tot sy verbintenis met Pentatonix. Olusola het al op feeste van klassieke musiek opgetree en is deur Quincy Jones gekies om hom op die Montreux-jazzfees van 2012 te verteenwoordig op dieselfde program as Bobby McFerrin en Chick Corea. Olusola praat vlot Mandaryns.

Verwysings

Tags:

19885 OktoberBeatboxingPentatonixRapperVSA

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GuineePort SaidBeroerteLys van Griekse mitologiese figureLys van woestyneNeroRefentse MorakeEkonomieWesley SneijderKolitisRieldansSowjetunieDuitse nasionale rugbyspanSuid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en KunsBloublasieNoordwes-UniversiteitParasetamolMadison IvyShaivismePlae van EgipteAfrikaanse taalleerAppendiksRoemeensNasionale Etruskiese MuseumLys van slangeJohan StemmetArgeologieTotalitarismeAkkedisMaagsweerMenstruasieMenslikepapilloomvirus-infeksieErica Boyer2018 Australiese Grand PrixAnale seksBrandmondsindroomOogMieliestronkNAVOEvolusieGlenys LynneAkira ToriyamaUtahMagda van BiljonInkubasieVatikaanstadEvangelieNasireërAlgemene relatiwiteitAllergieLongontstekingViëtnamoorlogMenseregtedagAppiese WegHemelvaartOu Apostoliese KerkTuberkuloseKinkhoesJohan DegenaarGriekelandKolorektale kankerAnilingusBelgiëGiovanni di BicciSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994GetalNigerMacauTafelbergJaarRobbeneilandInfeksieEmmy ClarkeAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeMarita NapierAndré P. Brink🡆 More