Kariba-Kurper

Die Kariba-kurper (Oreochromis mortimeri) is 'n varswatervis wat in die middelste gedeelte van die Zambezirivier en die Luangwarivier, 'n sytak van die Zambezirivier, voorkom.

In Engels staan die vis bekend as die Kariba tilapia.

Kariba-kurper
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Pseudocrenilabrinae
Genus:
(Günther, 1889)
Spesie:
O. mortimeri
Binomiale naam
Oreochromis mortimeri
(Trewavas, 1966)
Sinonieme
  • Sarotherodon mortimeri
  • Sarotherodon mossambicus mortimeri (Trewavas, 1966)
  • Tilapia mortimeri(Trewavas, 1966)
  • Tilapia mossambica (non Peters, 1852)
  • Tilapia mossambica mortimeri (Trewavas, 1966)

Voorkoms

Die vis is helder olyfblou of bronskleurig en die keelgedeelte is dofgroen of swart. Mannetjies ontwikkel 'n konkawe kopprofiel. Die vis word tot 43 cm lank en weeg dan 4 kg. Die Zimbabwe-hengelrekord is 3.43 kg. Die vis lyk baie soos die bloukurper.

Habitat

Die vis leef in beskermende en stil water van groot riviere. Hulle vreet alge, diatome, detritus, insekte en soöplankton. Hulle broei feitlik die hele jaar; elke wyfie lewer verskeie kleintjies op 'n slag. Die mannetjie maak 'n pieringvormige nes.

Sien ook

Eksterne skakel

Bron

Verwysings

Tags:

Kariba-Kurper VoorkomsKariba-Kurper HabitatKariba-Kurper Sien ookKariba-Kurper Eksterne skakelKariba-Kurper BronKariba-Kurper VerwysingsKariba-Kurper

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SelfbeeldTrekarbeidGeskiedenis (vakgebied)HemelvaartHomofoonDiarreeVerkoueElandréEnsiklopedieSleutel (musiek)JazzOrgasmeVerkragtingAkroniemMoskouSASOLInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandWieg van die MensdomGalblaasGraaff-ReinetNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaWoestynDuitslandSpeelkaartTierKlein gekolde katBerilliumKolonialismeBorsteBedryfstelsel (inligtingstegnologie)LuiperdPseudowetenskapAbstraksie (rekenaarwetenskap)KontinentBateStadElana AfrikaNatuurOrale seksOnbemande vliegtuigSamestellingVerkleinwoordSeksuele opwekkingSuid-EuropaLys van Afrikaanse televisiereekseVaginale kankerIslamJohannes MeintjesOu Apostoliese KerkSelfvertrouePornhubTussenwerpselVaalrivierInfeksieArabiesSkaapKleurBrandstofCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaVlag van Suid-AfrikaEugenetikaWapen van Suid-AfrikaLeierskapKaapse VlakteBywoordInflasieBeurtkragVierde Industriële RevolusiePirow BekkerSonja HerholdtBysteekUitwerking van klimaatsveranderingMaagsweerSoweto-opstandSlang🡆 More