Kapampangan

Kapampangan (Amánung Kapampángan, Amánung Sísuan; ) is na Tagalog (met Filippyns, as amptelike taal), Cebuano, Ilokano, Hiligaynon, Waray-Waray en Sentraal-Bikol die sewende belangrikste taal van die Filippyne.

Die taal word veral in die noordelike dele van die Filippyne gepraat, spesifiek in die sentrale dele van die eiland Luzon. Daarbenewens word Kapampangan deur emigrante in die Verenigde State gepraat, veral in die deelstate Alaska, Hawaii, Kalifornië en Washington.

Kapampangan
Amánung Kapampángan, Amánung Sísuan 
Uitspraak: [kəːpəmˈpaːŋən]
Gepraat in: Vlag van Filippyne Filippyne
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State 
Gebied: Suidoos-Asië
Totale sprekers: 2 miljoen
Taalfamilie: Austronesies
 Maleis-Polinesies
  Filippyns
   Sentraal-Luzon
    Kapampangan 
Skrifstelsel: Latynse alfabet
Kulitan-skrif (histories) 
Amptelike status
Amptelike taal in: Streektaal in die Filippyne
Gereguleer deur: Komisyon sa Wikang Filipino
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2: pam
ISO 639-3: pam 
Verspreiding van Kapampangan
Kapampangan
Die woord Kapangpángan geskryf in Kulitan, dié taal se historiese skryfstelsel

Taalkundiges klassifiseer Kapampangan as 'n Maleis-Polinesiese taal wat nou verwant aan sommige van die ander Austronesiese tale op Luzon. Dit is ietwat minder verwant aan Indonesies en Maleis en het daarnaas nog 'n los verbintenis met Malgassies in Madagaskar.

Verwysings

Eksterne skakels

Kapampangan 
Wiki
Sien gerus Wiki se uitgawe in Kapampangan

Tags:

AlaskaAmptelike taalCebuanoDeelstate van die Verenigde State van AmerikaFilippyneFilippynsHawaiiHiligaynonIlokanoKaliforniëLuzonTaalTagalogVerenigde State van AmerikaWaray-WarayWashington (deelstaat)

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BlaarKultuurPubliekVerantwoordelikheidBerilliumNierversakingKoos BekkerNatuurrampLys van Suider-Afrikaanse soogdiereAfrikaanse WikipediaVerkouePaarl GimnasiumLeah van NiekerkKomplementêre kleureNederlandsLys van kinderspeletjiesKamoefleringWeervoorspellingSimboolTydGriekwa-AfrikaansRekeningkundeSoogdierKinderregteKrokodilKaapse VlaktePornhubOnderhandelinge om apartheid te beëindigEskomLys van medisinale kruieWerkloosheidSuid-Afrikaanse konsentrasiekampePersoonlike voornaamwoordOlimpiese SpeleVolksrepubliek ChinaDepressie (gemoedstoestand)Afleiding (taalkunde)PerdJesus van NasaretRacheltjie de BeerBloedvergiftigingJohn Brown (aktivis)KarakteriseringSwangerskapAnneli van RooyenCleopatra VIIWet op Bantoe-onderwysWitbloedselWikipediaIslamFotosinteseDolfynSuid-EuropaBruin huisslangSeksposisieMiltOligopolieLys van Suid-Afrikaanse skrywersLiefdeVigsHannes van WykGemeenskapRenteSowjetunieUnited Democratic FrontAB de VilliersVerkleurmannetjieLongontstekingKalenderKnysnaVormWeer (meteorologie)Jan van RiebeeckSmaakNaaldekokerKweekhuiseffek🡆 More