Pangasinan

Pangasinan (Salitan Pangasinan; ) is na Tagalog (met Filippyns, as amptelike taal), Cebuano, Ilokano, Hiligaynon, Waray-Waray, Sentraal-Bikol en Kapampangan die agtste belangrikste taal van die Filippyne.

Die taal word veral in die noordelike dele van die Filippyne gepraat, spesifiek in die sentrale dele van die eiland Luzon.

Pangasinan
Salitan Pangasinan 
Uitspraak: [paŋɡasiˈnan]
Gepraat in: Vlag van Filippyne Filippyne 
Gebied: Suidoos-Asië
Totale sprekers: 1,2 miljoen
Taalfamilie: Austronesies
 Maleis-Polinesies
  Filippyns
   Noord-Filippyns
    Noord-Luzon
     Pangasinan 
Skrifstelsel: Latynse alfabet
Baybayin-skrif (histories) 
Amptelike status
Amptelike taal in: Streektaal in die Filippyne
Gereguleer deur: Komisyon sa Wikang Filipino
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2: pag
ISO 639-3: pag 
Verspreiding van Pangasinan

Taalkundiges klassifiseer Pangasinan as 'n Maleis-Polinesiese taal wat nou verwant aan sommige van die ander Austronesiese tale op Luzon. Dit is ietwat minder verwant aan Indonesies en Maleis en het daarnaas nog 'n los verbintenis met Malgassies in Madagaskar.

Verwysings

Eksterne skakels

Pangasinan 
Wiki
Sien gerus Wiki se uitgawe in Pangasinan

Tags:

Amptelike taalCebuanoFilippyneFilippynsHiligaynonIlokanoKapampanganLuzonTaalTagalogWaray-Waray

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Wes-IndiëSwangerskapSelfmoordFrankrykHoutDolfynSeevlakstygingAborsie in Suid-AfrikaOrtopedieToerismeSeksueel oordraagbare infeksieWikipediaVryheidsdagPad na jou hartStruktuur van die AardeAkuutSeksposisieJodeEngelsWet op NaturellengrondAfrikaansGeografie van Suid-AfrikaSowjetunieKonjunktivitisAuschwitz-konsentrasiekampDesimale breukeAardeKindermishandelingLeeuRenosterWerkloosheidEkotoerismeFinale OplossingSeringboomWêreld- Ekonomiese ForumEugenetikaWoordeboekVoornaamwoordZenobia KockAppel (sanger)BloeddrukTierPaarl GimnasiumPeriodieke tabelWater (molekuul)NatuurrampSatellietfotoJeuksiekteLiesbreukWaterkringloopSeksuele stimulasieLongontstekingGreen PornoKaapse florarykLyfstraf in skoleMynbouDeelwoordLys van nedersettings in Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024AnglisismeAnilingusSeevlakTemperatuurSonpaneelSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1989Wet op Bantoe-onderwysSonkragKinderregteSwart menseOostenrykNaaldekokerWoestynSport🡆 More