Aalwyn Kanniedood: Plant spesie

Hierdie aalwyn moet nie verwar word met die genus Commiphora wat ook as die kanniedood bekend staan nie.

Kanniedood
Aalwyn Kanniedood: Verspreiding, Galery, Sien ook
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eensaadlobbiges
Orde: Asparagales
Familie: Asphodelaceae
Subfamilie: Asphodeloideae
Genus: Gonialoe
Spesie:
G. variegata
Binomiale naam
Gonialoe variegata
(L.) Boatwr. & J.C.Manning, (2014)
Aalwyn Kanniedood: Verspreiding, Galery, Sien ook
Verspreidingsgebied in geel
Sinonieme
  • Aloe ausana Dinter
  • Aloe punctata Haw.
  • Aloe variegata L.
  • Aloe variegata var. haworthii A.Berger
  • Tulista variegata (L.) G.D.Rowley

Die Kanniedood (Gonialoe variegata) is 'n boom wat tot die aalwynfamilie Asphodelaceae hoort en vanaf Julie tot Augustus blom. In Engels staan die boom bekend as die partridge breast aloe. Die word ook die bontaalwyn genoem. Die plant was voorheen as Aloe variegata geklassifiseer.

Verspreiding

Die boom is inheems aan die Wes-, Oos-, Noord-Kaap, Vrystaat en ook suidelike Namibië, en sy bewaringstatus word as nie-bedreig aangegee.

Die blomme is pienk tot rooi. Die boom word tot 50 cm hoog.

Galery

Sien ook

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Aalwyn Kanniedood VerspreidingAalwyn Kanniedood GaleryAalwyn Kanniedood Sien ookAalwyn Kanniedood BronneAalwyn Kanniedood Eksterne skakelsAalwyn Kanniedood

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

JohannesburgPersoonlikheidMenseregtedagEmiraat DirijaPriaposKlem-in-die-kaakTheuns JordaanJeuksiekteXi JinpingShaanxiBysteekNarkoseKaartLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerEvangelieKoos BekkerOrtodokse KerkTrevor NasserPenisKarretjiemenseKettinglynCecilia Payne-GaposchkinMosselbaaiKlimaatVoornaamwoordBrasilië16de eeuStrokiesverhaalRefentse MorakeHeidelberg, GautengDouglas EngelbartLys van Afrikaanse rolprenteLys van sterrewagkodesSamuel Bankman-FriedPous Benedictus XIIINatuurbewaringLord’sJohannes KerkorrelKruisigingFransSeksuele opwekkingBreinvliesontstekingSonsverduisteringVoortrekkermonumentKolitisKnopiespinnekopMielieKolonoskopieOogproblemeGezina, PretoriaElim, LimpopoKwartêrMarkenKrieketWhitey Basson2023 Gaboenese staatsgreepHoofstadAzerbeidjanAfrikaanse naguilOlimpiese Somerspele 2004LongontstekingNuwe TestamentVlag van die Verenigde KoninkrykHerfsAlgemene relatiwiteitEvolusieHazopAppendiksNAVOInternational Standard Name IdentifierHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalBrandmondsindroomByvoeglike naamwoordBinnelandersAnneli van RooyenLys van Afrikaanse skrywers🡆 More