Kanferbos

Die kanferbos (Tarchonanthus camphoratus) is 'n boom wat voorkom aan die kuslyn van Suid-Afrika.

Die boom staan ook bekend as die vaalbos of smalblaarkanferbos.

Kanferbos
Kanferbos
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
T. camphoratus
Binomiale naam
Tarchonanthus camphoratus
Kanferbos
'n Kanferbos in Jan Celliers Park.

Kenmerke

Dit word tussen 2 – 9 m groot. Die boom se bas is lig van kleur met diep groewe in die lengte. Die blare is leeragtig met 'n dowwe grysgroen aan die bokant en bleekgrys aan die onderkant. Indien die blare gekneus word gee dit 'n kanfergeur af. Die blomme en sade is oortrek met wit hare.

Habitat

Die boom groei in duine, woudrande tot op hoë hoogtes. Die hout is swaar en word gebruik vir die maak van musiekinstrumente en meubels.

Bronne

Sien ook

Tags:

Kanferbos KenmerkeKanferbos HabitatKanferbos BronneKanferbos Sien ookKanferbos

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Vaginale kankerOopbroninhoudMartin Luther King jr.RymOorstromingBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteHeuningbyGeografie van Suid-AfrikaMynbouProvinsies van Suid-AfrikaLys van Joodse feeste en herdenkingsSeksualiteitSharpeville-slagtingGrondwet van Suid-AfrikaLettergreepEkologieOorkruipersKrugerwildtuinCarles PuigdemontGroot-VisrivierVerlede tydVerkleurmannetjieRoesSirkelKonsentrasiekampHemelvaartJesus van NasaretEkostelselPseudowetenskapLetsiteleVolksrepubliek ChinaPersoonlike voornaamwoordDigvormHernubare energieSinsbouAfrikaansSout (chemiese stof)DeelwoordBloukraanvoëlVoortrekkersBorskankerOranjerivierDigitale en analogiese tydBesproeiingMusiekPuntAfro-AmerikanersPoesMaroela MediaEkonomie van Suid-AfrikaNetbalPaarl GimnasiumAardbewingAssonansieProstaatkankerDuitslandRuimteReënspinnekopBeaufortskaalRenteSoogdierAborsie in Suid-AfrikaWatersuiweringKatoenKommunismeElon MuskSkerpioenHaasN.P. van Wyk LouwHoofstadKoolstofWinterStaatstoelaeWortel🡆 More