Kuskanferbos: Plantspesie

Die Kuskanferbos (Tarchonanthus littoralis) is 'n struik tot 'n klein boom wat langs die kus voorkom.

Die blare is grysgroen met fyn kreukels aan die bokant, witterig en viltagtig aan die onderkant en gaafrandig tot fyngetand. Indien die blare gekneus word ruik dit aromaties. Die boom lyk baie soos die kanferbos.

Kuskanferbos
Kuskanferbos: Plantspesie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Asterales
Familie: Asteraceae
Genus: Tarchonanthus
Spesie:
T. littoralis
Binomiale naam
Tarchonanthus littoralis
P.P.J.Herman, 2002

Bron

Sien ook

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Gesonde dieetBybelEngelsPornografiese akteurByvoeglike naamwoordGianna MichaelsWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaWaterstofInsekBruin menseBraaiWitrenosterViëtnamoorlogYouTubePersentasieAluminiumSamestellende afleidingJeugdagProvinsies van Suid-AfrikaSendelingposisieDiepaartromboseEkologieKanadaTussenwerpselWikimedia-stigtingNoord-KaapStaatstoelaeYstertydperkAfro-AmerikanersRuslandBorsKolonoskopieVoorsetselHeuningDiskriminasieAardeGoudkus (streek)Geskiedenis van die Verenigde State van AmerikaMensHamburgerErfenisdag (Suid-Afrika)Menslike seksuele gedragBynierKoorsWet op Verbod van Gemengde HuwelikeChloorMantisAfrikaanse taalleerLys van Joodse feeste en herdenkingsVoedingSlaginstrumentSeekoeiProstaatklierWerkloosheidPoësieHartaanvalSwart menseAntjie SomersMartin Luther King jr.WinterChristiaan BarnardMaselsSlag van BloedrivierLabia (geslagsdele)MondBeeldspraakLenteDigvormAvbobNetbalTolla van der MerweSkilpadDarwinismeBestaansboerderyVryheid van spraakSuid-Europa🡆 More