Kamuzu Internasionale Lughawe

Kamuzu Internasionale Lughawe (ook bekend as Lilongwe Internasionale Lughawe) (IATA: LLW – ICAO: FWKI) is 'n internasionale lughawe wat Lilongwe, die hoofstad van Malawi, bedien.

Lilongwe Internasionale Lughawe
Kamuzu Internasionale Lughawe
Kamuzu Internasionale Lughawe
IATA: LLWICAO: FWKI
Opsomming
Tipe lughawe Openbaar
Eienaar Departement van Burgerlugvaart
Bedien Lilongwe, Malawi
Spil vir Malawi Airlines
Hoogte bo seevlak 4 035 vt / 1 230 m
Koördinate 13°47′21″S 033°46′51″E / 13.78917°S 33.78083°O / -13.78917; 33.78083 033°46′51″E / 13.78917°S 33.78083°O / -13.78917; 33.78083
Landkaart
LLW is in Malawi
LLW
LLW
Ligging van die lughawe in Malawi
Aanloopbane
Rigting Lengte Oppervlak
m vt
14/32 3 540 11 614 Asfalt
Statistieke (2009)
Passasiers 296 190
Bron: DAFIF

Geskiedenis

Die lughawe is in 1977 deur die Nello L. Teer Company gebou, wat die meeste lugrederybedrywighede van die Ou Lilongwe-lughawe (FWLE) oorgeneem het, sowat 6 km wes van die middestad. Dit word besit deur Airport Developments Limited. Die ICAO-kode was oorspronklik FWLI.

British Airways het in Maart 2004 sy vlugte na Londen via Nairobi gestaak.

Fasiliteite

Die lughawe is op 'n hoogte van 1 230 meter bo gemiddelde seevlak. Dit het een aanloopbaan wat as 14/32 aangewys is met 'n asfaltoppervlak van 3 540 x 45 meter.

Verwysings

Tags:

HoofstadIATAICAOLilongweLughaweMalawi

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MierVitamien DDansAfrikaanse taalleerItaliëArabiesBuffelRenosterHerpes simplexCarike KeuzenkampKlavierStamlose broodboomSoogdierKoekie (rekenaarwetenskap)Pad na jou hartMieliestronkVrystaatVlag van Suid-AfrikaAbstraksie (rekenaarwetenskap)HartaanvalSmolenskVryheidsdagEreksie2001SinoniemVasco da GamaBiljoenTydsoneManslagBeroerteVoortrekkermonumentKonsonantAnneli van RooyenHeupvervangingKlitorisVeelrassige pornografieTsoenamiMuskietVier temperamenteSitrusAfro-AmerikanersOrtopedieBysteekLeeuImpakte van toerismeBeëdigde verklaringJagluiperdKappie (skryfteken)LimpopoEkotoerismeKewerVarkgriepNuwe TestamentSelfmoordAnargismeLys van Afrika-landeRuhan du ToitKonjunktivitisWoordeboek van die Afrikaanse TaalHomoniemKoringMangelontstekingKrimpvarkieTekstielJohn Brown (aktivis)Seksueel oordraagbare infeksieMutasieKweekhuiseffekHanoverEpilepsieTweede VryheidsoorlogTien Gebooie🡆 More