Kaffrarië

Kaffrarië is die historiese naam vir die gebied noord van Brits-Kaffrarië, tussen die Groot-Keirivier en die Umzimkulurivier, tussen die Drakensberge en die see.

Tussen 1879 en 1894 is die gebied stuk vir stuk by die Kaapkolonie ingelyf: Griekwaland-Oos en Fingoland in 1879, Port St. Johns in September 1884, Tembuland, Galekaland en Bomvanaland in 1885, Mount Ayliff in Oktober 1886 en Pondoland in September 1894. Die grootste deel van die landstreek sou die latere Transkei vorm.

Tags:

BomvanalandBrits-KaffrariëDrakensbergeFingolandGalekalandGriekwaland-OosGroot-KeirivierKaapkolonieMount AyliffPondolandPort St. JohnsTembulandTranskeiUmzimkulurivier

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KopielinksBloedgroepGoudAustralië0 (getal)TaalPornografieC++SonnestelselMobutu Sese SekoGriekse teater1 HenogGeprosesseerde kosWielKoekie (rekenaarwetenskap)HeuningbyLandbouSirkelKoöperasiestoriesBasisinkomsteApokriewe boekeVingerseksVlekvrye staalWikiDokterKonsentrasiekampSeksuele stimulasieHokkieVoornaamwoordArmoedeverligtingSmolenskErfenisdag (Suid-Afrika)GasJesus van NasaretKeelseerOlifantKersfeesApartheidLys van bekende Suid-AfrikanersSitrusSuid-Afrikaanse GrensoorlogOmgewingsgesondheidLeonardo da VinciWolmaransstadVormCleopatra VIISanskritWaterkringloopGeboorteKlein-KarooTreinKoppeltekenBiblioteekGeslagsgelykheidInflasieTweede VryheidsoorlogDaggaGrondwet van Suid-AfrikaLys van Afrikaanse skrywersBestorming van die Verenigde State Kongresgebou in 2021LemoenVoëlEienaamSlag van BloedrivierEuropese verkenning van Suid-AfrikaGeskiedenis (vakgebied)OrgaanAkademiaPinksterHerpes simplexToepassingsagtewareIslamBeurtkragKatjieAfrikaAlkoholismeSuid-Afrikaanse etniese groepe en kulture🡆 More