Port St. Johns

Soekresultate vir

Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).
  • Thumbnail for Port St. Johns
    Port St. Johns is 'n dorp aan die Wildekus van die Indiese Oseaan in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Dit is geleë langs die mond van die Umzimvuburivier (Xhosa...
  • Thumbnail for Port St Johns Plaaslike Munisipaliteit
    Die Port St Johns Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die O.R. Tambo-distriksmunisipaliteit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika...
  • Thumbnail for Port Grosvenor
    Port Grosvenor is 'n nedersetting aan die Wildekus tussen Port St. Johns en Port Edward. Die hawe is in 1878 deur kaptein Sidney Turner gestig, naby waar...
  • 34 km noord van Oos-London begin en eindig by die R61, 14 km wes van Port St. Johns. Lys van streeksroetes in Suid-Afrika Genommerde roetes in Suid-Afrika...
  • Mthlenagana is 'n bergpas in die Oos-Kaap op die R61-provinsiale pad tussen Port St. Johns en Libode. Lys van bergpasse in Suid-Afrika Hierdie artikel is ’n saadjie...
  • Thumbnail for Silaka-natuurreservaat
    manjifieke inheemse kuswoude. Dit lê omtrent 7 km suid van die dorp Port St. Johns. Suid-Afrikaanse Nasionale Parke Dwesa-natuurreservaat Oos-Kaapse Parke...
  • Die Kaap Hermes-vuurtoring is in 1905 opgerig en is naby Port St. Johns. Die vuurtoring is beman en aktief. Die Suid-Afrikaanse Gids- feite en wenke. Isabel...
  • Pondolandbrug gaan by Port St. Johns oor die Umzimvuburivier. Die brug is op die R61-provinsiale roete, net noordwes van die dorp Port St. Johns, ‘n 3km stroomop...
  • Thumbnail for Stamvrugysterpruim
    (Drypetes natalensis) is 'n klein boom wat algemeen noordwaarts vanaf Port St. Johns voorkom. Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome Watter Boom is dit...
  • Thumbnail for Canzibe
    Oos-Kaap provinsie van Suid-Afrika. Dit is geleë naby die R61 pad tussen Port St. Johns en Mthatha in die Nyandeni Plaaslike Munisipaliteit, wat deel is van...
  • Thumbnail for Umzimvuburivier
    algemeen suidoostelike rigting. By Port St. Johns vloei dit deur 'n indrukwekkende kloof, bekend as die "Poorte van St. Johannes", met 'n estuarium in die...
  • Thumbnail for Pondoland
    die Xhosa-groepe. Die belangrikste sentrum is die voormalige hawe van Port St. Johns by die monding van die Umzimvuburivier (Xhosa vir "Seekoeirivier")....
  • Die Bosmelkbessie (Manilkara discolor) is 'n boom wat voorkom vanaf Port St. Johns tot noord van Beira. Dit groei gewoonlik in laagliggende droë woud....
  • gewoonlik op sanderige grond en sandsteen-dagsome. Die boom kom voor vanaf Port St. Johns tot by Durban. Die blare is bo dof en blouerig onder en bedek met roeskleurige...
  • Thumbnail for Bosboerboon
    latifolia) is 'n middelgroot boom wat voorkom vanaf Mosselbaai tot by Port St. Johns. Die boom word op klipperige heuwels aangetref. Die boom lyk baie soos...
  • Thumbnail for Bruinysterhout
    bruinysterhout (Homalium dentatum) is 'n groot Afromontane woudboom wat vanaf Port St. Johns tot in die noordelike Drakensberge en ook in die hooglande van Zimbabwe...
  • Thumbnail for Valsbruidsbos
    (Tarenna pavettoides) is 'n klein tot middelgroot boom wat voorkom vanaf Port St. Johns tot in eSwatini en ook die oostelike hooglande van Zimbabwe. Dit groei...
  • Thumbnail for Zoeloemelkbessie
    Zoeloemelkbessie (Manilkara concolor) is 'n klein boom wat voorkom vanaf Port St. Johns tot by Beira in Mosambiek asook in Eswatini. Dit groei gewoonlik in...
  • KwaZulu-Natal en kom by Richardsbaai, St Lucia en die Ngoye-woud en in die suide van Oribiravyn en langs die kus by Port St Johns voor. Die plant het 'n voorkomsgebied...
  • boom wat inheems is aan KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap. Dit kom van Port St Johns tot in Zoeloeland voor. Die boom se bas word gebruik vir tradisionele...
Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Wayde van NiekerkGalblaasOos-KaapSorina ErasmusLys van medisinale kruiePeter UeberrothAKarlien van JaarsveldRegKlinkerKrieketArabiesSianobakterieDoodstrafGoogle MapsWolkTepelMeervoudToyota CorollaIndiëGeografie van Suid-AfrikaEreksieJannie du ToitTropiese sikloonJudas IskariotVierkantswortelRooikatHemelvaartsdagBiljoenPoesBeëdigde verklaringCarike KeuzenkampHartaanvalKarla du PlessisSeksuele stimulasieChris BlignautLetterkundeMenslike skeletGewone janfrederikInsekOraniaSwaziRoodepoortElandréLionel PetersonGodNiersteenDemokrasieMcGill UniversiteitBloublasieLys van Suid-Afrikaanse musikanteSuiderkruisGeldSpekboomAkkedisRosettasteenBrittany Ashton HolmesRumatiekSkoenlapperSendelingposisieLys van landeBeenbreuke en ontwrigtingsBreingewasBosluisPuberteitColubrina nicholsoniiBloemhofdamNicaraguaFormule EenEerste WêreldoorlogKunsJagluiperdDean SmithKameelperdEkotoerismeHadj🡆 More