Port Grosvenor

Port Grosvenor is 'n nedersetting aan die Wildekus tussen Port St.

Johns en Port Edward. Die hawe is in 1878 deur kaptein Sidney Turner gestig, naby waar die wrak van die Grosvenor is. Die Britse owerheid het die hawe egter in 1885 gesluit omrede hulle dit nie kon beheer nie en bang was vir wapensmokkelary. Die hawe was nooit baie besig nie.

Port Grosvenor
Port Grosvenor is in Oos-Kaap
Port Grosvenor
Port Grosvenor
Koördinate: 31°22′22″S 29°54′39″O / 31.37278°S 29.91083°O / -31.37278; 29.91083 29°54′39″O / 31.37278°S 29.91083°O / -31.37278; 29.91083
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistriksmunisipaliteitO.R. Tambo
Plaaslike MunisipaliteitNgquza Hill
Hoogte
0,2 m (,8 ft)
TydsoneUTC+2 (SAST)

Sien ook

Bron

Tags:

GrosvenorPort EdwardPort St. JohnsWildekus

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DieretuinKhoikhoiJohannesburgTennisWortelVerkleurmannetjieKriekHolocaustLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierIdioomNasionale PartyKolitisEmfiseemDanie du ToitLuiperdBeesSophie SchollDoopAgtervoegselHeelgetalBalletDikdermGlobaliseringAnale kankerAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidAfrikaanse WikipediaGeboorteRekenaarIndiese OseaanSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024PlantPriemgetalLongontstekingBloemfonteinMenstruasieNaboomDiarreeYsterKunsmisLandbou in Suid-AfrikaKernkragBywoordVulkaanLourensrivierWieg van die MensdomHeidelberg, GautengKultuurKuberkrakerSuid-Afrikaanse RugbyunieFluoorLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameJesus van NasaretDepressie (gemoedstoestand)Nadia ValvekensTierLys van chemiese elemente volgens atoomgetalTegnologieBlaarKoringVersamelnaamLys van landeSteentydperkGroot vyfReënvalbepalingLys van slangeAppendiksSuid-Afrikaanse GrensoorlogJakobNatuurrampDiskriminasieModeontwerpSonLionel PetersonOorlogMenslike seksuele gedragOlifant🡆 More