Aspalathus Gerrardii: Plantspesie

Aspalathus gerrardii is 'n plant wat hoort tot die genus Aspalathus.

Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal en kom by Richardsbaai, St Lucia en die Ngoye-woud en in die suide van Oribiravyn en langs die kus by Port St Johns voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 10 000 km². Dit het reeds 30% van sy habitat afgestaan aan die aanplant van suikerriet, voorstedelike-en-kus ontwikkeling en die aanplant van plantasies. Die bedreigings bestaan steeds. Dit staan in Engels as die Natal Prickly Pea bekend.

Aspalathus gerrardii
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Tribus:
Genus:
Spesie:
A. gerrardii
Binomiale naam
Aspalathus gerrardii
Bolus, (1896)

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Duitse maselsKoue OorlogWoestynKhoikhoiHeuningbyTafelbergLys van Afrikaanse rolprenteEreksieEkonomiese sektorEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaBrandmondsindroomSuid-Afrikaanse GrensoorlogVaste stofLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierChemiese verbindingKlereAntoniemAardePaddaKlimaatHerpes simplexLyfstraf in skoleBreingewasTelefoonGeelsugElzette MaarschalkRonelda KamferAnglo-BoereoorlogBevolkingAfrikaansTrevor NoahSelfstandige naamwoordEskomKoos du PlessisLys van oseane, seë en mereKarakteriseringPeach van PletzenAntisemitismeWaterstofHannes van WykSuid-Afrikaanse RugbyunieGawes van die Heilige GeesTweede Nuwe JaarSteve BikoReënEkonomie van Suid-AfrikaCarles PuigdemontGeslagsregister vanaf Adam tot JesusSkisofrenieJoseph LynchGeestesgesondheidEjakulasiePoesHokkieGetalGroepsdrukBreinGNU-lisensie vir vrye dokumentasieNasionalismeMetamfetamienWaterkringloopVerstedelikingOlimpiese Somerspele 2024JakobAntjie KrogLys van landeInligtingstegnologiePeriodieke tabelGeslagsgelykheidLys van politieke partye in Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024RuslandRobbeneilandDermpoliepKoorsblaar🡆 More