Mount Ayliff

Mount Ayliff is 'n dorp in die oostelike Oos-Kaap, Suid-Afrika.

Mount Ayliff is geleë in die vallei van die Umzimhlavarivier op die N2 nasionale pad in die Transkeistreek, Oos-Kaap, Suid-Afrika.

Mount Ayliff
Mount Ayliff is in Oos-Kaap
Mount Ayliff
Mount Ayliff
Mount Ayliff Mount Ayliff se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 30°48′33″S 29°22′01″O / 30.80917°S 29.36694°O / -30.80917; 29.36694 29°22′01″O / 30.80917°S 29.36694°O / -30.80917; 29.36694
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistrikAlfred Nzo
MunisipaliteitUmzimvubu
Oppervlak
 • Totaal3,32 km2 (1,28 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal5 367
 • Digtheid1 617/km2 (4 190/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense0.4%
 • Indiërs/Asiërs0.4%
 • Bruin mense0.8%
 • Swart mense98.2%
 • Ander0.3%
Taal (2011)
 • Xhosa 91.5%
 • Engels 2.9%
 • Zoeloe 1.4%
 • Ander 4.2%
Poskode (strate)
4735
Poskode (posbusse)
4735
Skakelkode039

Geskiedenis

Die dorpie is vernoem na William Ayliff, hoofbeampte van 'nie-blanke sake' in die Kaap. Hy het die dorp in 1878 besoek. Die dorpie was van 1948 af 'n kernpunt van die NG gemeente Pondoland wat later jare in die slag gebly het weens die Nasionale Party-regering se beleid van tuisland-konsolidering toe blanke plase uitgekoop is om die grondgebied van die destydse Transkei te vergroot.

Omgewing

Mount Ayliff is die administriewe sentrum vir die Xesibe Xhosa stam. Hulle plaaslike naam vir die dorp is: MaXesibeni (die plek van die Xesibe). Die distrik is 922 km2 groot en huisves inheemse woude met eksotiese plantasies. Daar is klein afsettings van koper en tin in die Ntsizwaberge wat van tyd tot tyd gemyn word.

Sien ook

Bronne

Tags:

Mount Ayliff GeskiedenisMount Ayliff OmgewingMount Ayliff Sien ookMount Ayliff BronneMount AyliffN2Oos-KaapSuid-AfrikaTranskei

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ItaliëTermietLongWaterbesoedelingNierversakingKoerantWet op Bantoe-onderwysSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994IdioomWoestynDiskriminasieKrieketGeskiedenis van die Britse Ryk en StatebondAborsie in Suid-AfrikaDierAfro-AmerikanersDiatomiese molekuulBreinLys van Suid-Afrikaanse digtersYsterAlliterasieHeup7de LaanArmoedeApostoliese GeloofsbelydenisChemiese reaksieKondensasieKunsmatige algemene intelligensieVergelykings (taalkunde)Abstraksie (rekenaarwetenskap)VoortrekkermonumentNarsistiese persoonlikheidsteuringSeptimius AwardsSteenkool in Suid-AfrikaKwame NkrumahKarooBloemfonteinReënvalbepalingMaatskappySimon PetrusKoperWerkloosheidKommunikasieVaste stofGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaVennootskapMcDonald'sWinterVoedingKonflik (proses)Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sosiale mediaNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaMynbouSkildklierSlawernyUniegebouKoringHemelvaartsdagGroot Muur van ChinaRymOnderwerp (taalkunde)DramaAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeSwawelTienerParkinson se siekteTydVerkleinwoordSitrusOlifantNatuurrampAntjie SomersKrokodilOos-KaapChloorVigsVulkaan🡆 More