Jojagin

Jojagin was die negentiende koning van die koninkryk van Juda en het vir slegs 3 maande regeer voordat hy deur die Babiloniërs in ballingskap weggevoer is.

Hy is uit die familie van koning Dawid en seun van koning Jojakim (Eljakim). Hy het koning geword op die ouderdom van 18. Tydens sy ballingskap is hy begenadig en het hy 'n hoër status as die ander konings geniet. Hy is deur sy broer Sedekia opgevolg.

Jojagin
Jojagin volgens die Promptuarii Iconum Insigniorum.

Verwysings in die Bybel

Literatuur

  • Die Bybel (1953-Vertaling)
  • Reinecker, Fritz: Lexikon zur Bibel. R. Brockhaus Verlag, Wuppertal 1981. ISBN 3-417-24528-1

Sien ook

Tags:

JojakimKoning DawidKoninkryk van JudaSedekia

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KunselementeMotorvoertuigGroepsdrukBreinMaatskaplike verantwoordelikheidDaggaAlkoholismePersoon (taalkunde)LoonGemeenskapSportCovid-19-pandemieGholfVrugViëtnamoorlogHoofstadOngeprosesseerde kosBreinvliesontstekingNierversakingVenusAsiëLionel PetersonSoogdierSuid-Afrika-WetSuid-AfrikaBreyten BreytenbachBoeddhismeAs jy singRenosterHoofletterSokkerLyfstraf in skoleMetafoor25 AprilKaapstadse waterkrisis 2015-2018ErosietipesOseaanbesoedelingSterVanNederlandsKwaZuluKoorsWortelMiljardJazzGeelsugSitrusHeupvervangingPatriotic AllianceDubbelpuntElon MuskRooms-Katolieke KerkHeuningJupiterLys van kinderspeletjiesEmfiseemSuurstofViëtnamFiksieVoedingBosluisbytkoorsKappie (skryfteken)VoortrekkermonumentIntensiewe vormDiepaartromboseKaren WesselsErebus (berg)MonopolyHemelvaartBernice WestWaarheid-en-versoeningskommissieRymOorstromingInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandAngola🡆 More