Sedekia

Sedekia was die twintigste koning van die koninkryk van Juda en het vir 11 jaar regeer.

Hy is uit die familie van koning Dawid. Hy was die seun van koning Jojakim en broer van koning Jojagin. Hy het op die ouderdom van 21 koning geword en is in 586 v.C. deur koning Nebukadnesar in ballingskap weggevoer. Die Babiloniërs het sy kinders in sy teenwoordigheid doodgemaak en daarna sy oë uitgesteek. Hy is in bronskettings in ballingskap weggevoer.

Sedekia
Sedekia volgens die Promptuarii Iconum Insigniorum.

Verwysings in die Bybel

Literatuur

  • Die Bybel (1953-Vertaling)
  • Reinecker, Fritz: Lexikon zur Bibel. R. Brockhaus Verlag, Wuppertal 1981. ISBN 3-417-24528-1

Sien ook

Tags:

586 v.C.JojaginJojakimKoning DawidKoninkryk van Juda

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KonsentrasiekampSikloonSowjetunieBrandmondsindroomBokmakierieOpenbare redevoeringLys van Griekse mitologiese figureDermpoliepMag (sosiale wetenskappe)ChristendomHector PietersonSenuweestelselKoekie (rekenaarwetenskap)AfkappingstekenSonja HerholdtEmfiseemSimmetrieConsolidated B-24 LiberatorAardverwarmingAlkoholismeKwosiëntLugbesoedelingRassisme in AfrikaNarsismeEjakulasieHomofoonWillie JoubertKoringSterWortelGalblaasChemiese verbindingKomplementêre kleureMpumalangaTropiese sikloonAnale seksNederlandsAuschwitz-konsentrasiekampSpringbokKunsmatige algemene intelligensieSitrusJava (programmeertaal)MielieFamilie (verwantskap)Hage GeingobDiarreeXhosasBraaiAsemhalingMilaanKrokodilRegMaroela MediaMiltOogproblemeSeekatGlobaliseringAustraliëCutt GlasOnderwysSlotmasjienLys van woestyneTolla van der MerweVierde Industriële RevolusieRuan PienaarYsterMotorvoertuigBybelMarie AntoinetteAalwynBestuiwingProstaatklierHuisvliegKlankverskynselsKerngeneeskundeOseaanbesoedelingBreinvliesontsteking🡆 More