Joelia Timosjenko

Joelia Timosjenko (Oekraïns: Юлія Володимирівна Тимошенко, gebore 27 November 1960) is 'n Oekraïnse politikus.

Sy is die leier van die Joelia Timosjenko-groep politieke party, en die voormalige eerste minister van Oekraïne. Sy het vir twee termyne gedien. Haar eerste ampstermyn was van 24 Januarie tot 8 September 2005, sy is op 18 Desember 2007 herkies, maar op 3 Maart 2010 is sy deur die Oekraïnse parlement van haar posisie verwyder.

Joelia Timosjenko
Юлія Тимошенко
Joelia Timosjenko
Joelia Timosjenko in 2018

Eerste Minister van Oekraïne
Ampstermyn
18 Desember 2007 – 4 Maart 2010
Vise Oleksandr Toertsjinof
President Wiktor Joesjtsjenko
Voorafgegaan deur Wiktor Janoekowitsj
Opgevolg deur Mikola Azarof
Ampstermyn
24 Januarie 2005 – 8 September 2005
Vise Anatolij Kinakh
President Wiktor Joesjtsjenko
Voorafgegaan deur Mikola Azarof
Opgevolg deur Joeri Jekhanoerof

Minister van brandstof en energie
Ampstermyn
30 Desember 1999 – 19 Januarie 2001
Eerste minister Wiktor Joesjtsjenko
Voorafgegaan deur Aleksej Sjeberstof (Energie)
Opgevolg deur Wiktor Joesjtsjenko

Persoonlike besonderhede
Gebore 27 November 1960 (1960-11-27) (63 jaar oud)
Dnipropetrofsk, Oekraïense SSR, Sowjetunie
(nou Oekraïne)
Politieke party Hromada (1997–1999)
Vaderland (1999–hede)
Eggenoot/-note Oleksandr Timosjenko (1979–hede)
Kind(ers) Eugenia Timosjenko
Alma mater Nasionale Mynbou Universiteit van Oekraïne
Dnipropetrofsk Nasionale Universiteit
Kiëf Nasionale Ekonomiese Universiteit
Religie Oosters-Ortodokse Kerk

Tags:

18 Desember196020052007201024 Januarie27 November3 Maart8 SeptemberEerste ministerOekraïneOekraïnsParlementPolitiek

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BosluisbytkoorsBrongitisLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsBlaarKolitisTrekarbeidBreyten BreytenbachVleilandLys van Suider-Afrikaanse soogdiereBesnydenisVlag van Suid-AfrikaKlimaatveranderingPseudowetenskapVolhoubare ontwikkelingRussiese inval in Oekraïne sedert 2022DikdermRooipandaVoorvoegselStedelike hitte-eilandIoonPesachGrondwetLys van kinderspeletjiesSimmetrieHeupSendelingposisieGeldGeallieerdes van die Tweede WêreldoorlogDubbelpuntDemi Lee MooreSekondêre sektor van die ekonomieWikiquoteCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaJavaScriptYslandJagluiperdProksemikaPolisieWoordRymBrittany Ashton HolmesMotorvoertuigSlawernyVulkaanSirkelRoofdierSonNatuurlike hulpbronDrinkwatervoorsieningSpelerposisies in rugbyNazi-DuitslandMondKorrupsieAsemhalingHolocaustWinnie Madikizela-MandelaSiya KolisiMynbouEkonomieErica BoyerArmoedeverligtingWerkloosheidLugbesoedelingJapie GreylingVarkgriepMisdaadDeelwoordGlasLeonardo da VinciMahatma GandhiPriemgetalProteïenKommaLeier🡆 More